Indien jy Klein-Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Klein-Karoo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Klein-Karoo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Klein Karoo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Klein-Karoo akkommodasie
Bladsy 3 - 447 lekke plekke om te bly
Karoo Retreat Gastehuis bied lieflike oornag- en selfsorgverblyf in Oudtshoorn. Dit bied die ideale basis om aktiwi...
Karoo Karos is 'n bekoorlike Georgiaanse selfsorghuis in die klein dorpie, Ladismith in die Klein-Karoo. Die huis...
Karoo Leeu Cottage is op 'n plaas in Oudtshoorn en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie verblyf is 'n i...
The Annexe at No. 5 bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n aparte ingang en 'n uitsig oor die tuin en op die berg i...
Blye Uitsig bied basiese selfsorgverblyf met 'n plaas-atmosfeer in die hartjie van die Klein-Karoo. Dis ongeveer 15...
Matjiesvlei Cottages is in die Matjiesvlei-vallei, aan die voorheuwels van die Swartberge, slegs 16 km vanaf Calitz...
Argyll B&B is 'n bekoorlike B&B wat deur ’n Skotse-styl geïnspireer is in Oudtshoorn. Die pragtige dorp, langs die ...
Die Calitzdorp Country House is 'n pragtig ingerigte huis met oorspronklike kuns en oudhede, en 'n praguitsig oor '...
Montagu Country Hotel is 'n Art Deco-juweel wat in 1875 vir die eerste keer sy deure oopgemaak het en is sedertdien...
Le Domaine is net buite die skilderagtige dorpie Montagu geleë. Dit is 'n rustige toevlugsoord met 'n oorvloed vrug...