Indien jy Prins Albert besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Prins Albert.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Prins Albert Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Prince Albert accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Prins Albert akkommodasie
Bladsy 7 - 68 lekke plekke om te bly
4 on Meiring is 'n moderne Karoo-huis in 'n stil straat in die pragtige Prins Albert wat teen die voet van die maje...
De Meule Farmstay is naby die eindpunt van Prins Albert se dorpsgebied, langs 'n natuurreservaat. Dis is 'n 17 hekt...
Kleinerus is ‘n bekoorlike selfsorghuis in Prins Albert. Dié dorpie skuil aan die voet van die Swartberge in die Kl...
Market Street is 'n lieflike drieslaapkamerhuis in die stil dorp, Prins Albert. Hierdie selfsorghuis het slaapplek ...
Karoo Scense skuil net 'n entjie van die hoofpad af in 'n vreedsame hoekie van Prins Albert. Ons bied gerieflike se...
The Olive Thrush Cottage is op 'n kleinhoewe aan die rand van die dorp en bied pragtige uitsigte oor die varswater ...
Bougain Villa guest house is ‘n vakansiebestemming met verskeie verblyf-opsies. Geniet bekostigbare, luukse oornagv...
57 Mark Street is 'n semi-losstaande selfsorg-kothuis in Prins Albert. Dié historiese woning is 150 jaar oud en die...
Oppieplaas is 'n heerlike, gesellige selfsorg-kothuisie. Dié kothuis is 10 km buite Prins Albert op die pad na Klaa...
Angeliersbosch Guest House is 'n luukse selfsorg-gastehuis op 'n plaas in die pragtige Prins Albertvallei, net 'n k...