Bay Breeze
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 30 Sep 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tsessebelaan, Casa Grande, Eenheid 24, Grootbrak, 6503, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 200R1 080 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Bay Breeze is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Reebok. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na rustige verblyf, 'n vakansie vol avontuur, of albei. Hierdie kustoevlugsoord is ideaal vir enigeen.
Die tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste in hierdie slaapkamer gebruik 'n gastebadkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n ontbythoekie met stoeltjies. Gaste kan die mooi see-uitsig vanaf balkon geniet. Die kombuis lei na 'n sitarea met slaapbanke en 'n TV. Daar is 'n rugsteunkragstelsel wat die TV en internet tydens beurtkrag aan die gang hou.
Die eenheid lei na 'n klein balkon met buitesitplek. Dit is die ideale plek vir 'n oggendkoffie. Gaste het ook toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swsembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Tsessebelaan, Casa Grande, Eenheid 24, Grootbrak, 6503, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tsessebelaan, Casa Grande, Eenheid 24, Grootbrak, 6503, Wes-Kaap