Bayview Sea Cottage
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Beach E Boulevard, Diazstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Klotsende golwe, blou lug en pragtige sandstrande wat op gaste by dié instansie in Mosselbaai. Die bekoorlike huis kyk oor Diazstrand en het lieflike uitsigte oor die Atlantiese Oseaan. Glasstapeldeure laat vars seelug en sonskyn in. Die huis het toegang na die strand.
Die huis het slaapplek vir 2 volwassenes, 4 kinders en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens en 'n stapelbed het.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank en stoeltjies. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en daar is ingeboude braaigeriewe. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi is ook beskikbaar. Daar is 'n privaat wasmasjien en tuimeldroër. 'n Bababedjie is op versoek beskikbaar.
Die kothuis is aan die noordelike punt van die dorp naby Hartenbos Waterpark. Dis naby Mosselbaai se strande waar gaste kan branderplankry, walviskyk of sonbaai. Mosselbaai is ook die tuiste van avontuursport, soos skubaduik en bungee.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Claudia Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 20
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Beach E Boulevard, Diazstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Bayview Sea Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Voorbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Beach E Boulevard, Diazstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap