Big Bay Beach Club
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St. Tropez 14, Eenheid 14 Big Bay Beach Club, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Big Bay Beach Club-woonstel bied verblyf in Bloubergstrand, Kaapstad. Hierdie eenheid is die perfekte wegbreekplek vir gaste wat naby die strand en ander plaaslike geriewe wil wees.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis en 'n leefarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank, 'n kaggel en 'n TV. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met meubels en 'n see-uitsig. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot braaigeriewe, veilige parkeerplek, 'n gemeenskaplike swembad, 'n putt-puttbaan en tennisbane. Hierdie woonstel is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en die strand.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Mila Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 6
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- St. Tropez 14, Eenheid 14 Big Bay Beach Club, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Big Bay Beach Club het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Big Bay Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St. Tropez 14, Eenheid 14 Big Bay Beach Club, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap