Big Bay Beach Club 73
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sumatralaan 933, Big Bay Beach Club 73, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R973 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Big Bay Beach Club 73 is 'n pragtige selfsorgwoonstel in die veilige Big Bay Beach Club. Dit is ideaal vir gaste wat wil wegbreek van die stad, maar dit het steeds 'n pragtige uitsig op Tafelberg.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank met 2 stoeltjies. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Die eenheid het ook 'n lessenaar en gratis WiFi vir gaste wat werk moet doen.
Skuifdeure lei na 'n toegeboude balkon met 'n etenstafel. Dit is die perfekte plek vir 'n oggendkoffie of skemerkelkie aangesien dit 'n mooi uitsig het. Die oord het ook 'n gemeenskaplike swembad, 'n speelgrond, putt-putt-baan en tennisbaan. Big Bay het van die beste strande vir branderplankry en talle eetplekkies teen die strand, buite-aktiwiteite en winkelsentrums.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 643
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Sumatralaan 933, Big Bay Beach Club 73, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Big Bay Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sumatralaan 933, Big Bay Beach Club 73, Big Bay, 7441, Wes-Kaap