Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boardwalk 12

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Minnetokkastraat 2, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Boardwalk 12 is 'n bekoorlike woonstel op die eerste verdieping teen die strand in Struisbaai. Dit spog met ononderbroke see-uitsigte, wat dit 'n ideale kustoevlugsoord maak vir 'n gesin of groep vriende.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel die gebruik van die tweede badkamer met 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die sitarea het gemaklike rusbanke waar gaste kan ontspan terwyl hulle die see-uitsigte bewonder. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi.

Die leefarea lei na 'n balkon met ingeboude braaigeriewe. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar en die eenheid is binne loopafstand van Struisbaai se hoofstrand en die Struisbaai-promenade.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 122

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Minnetokkastraat 2, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Minnetokkastraat 2, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5905d1081dfd1a22b7e25fa828e8291d8cc1ecec3a30d12fe88ceeda1c72a62341e1a81c694e71015190ee49d4a646a4ba0e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 2 Minnetokka Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.798829304089 20.051388671303
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem