Bokkomblommetjie
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: DF Malan-straat 17, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Vanaf R500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bokkomblommetjie is 600 m van die strand af en net 400 m vanaf verskeie winkels en restaurante. Bokkomblommetjie bied selfsorgverblyf in Lambertsbaai.
Gaste kan tussen die woonstel, Blommetjie, op die eerste verdieping, die groot woonstel Seemeeu, en die gerestoureerde oornageenheid, Tjippie kies.
Die Blommetjie-woonstel beskik oor 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, badkamer met heerlike sitstort, 'n oopplan-kombuis en -sitarea en toegang tot 'n balkon. Dit is op die eerste verdieping en word deur 2 stelle trappe bereik. Daar is ook 'n braai op die balkon.
Die Seemeeu-woonstel beskik oor 2 slaapkamers met 'n koninginbed en 2 enkelbeddens, badkamer met heerlike sitstort. Daar is nog 2x enkelbeddens in die leefvertrek. 'n Oopplan-kombuis en -sitarea en toegang tot 'n balkon. Dit is op die eerste verdieping en word deur 2 stelle trappe bereik. Daar is ook 'n braai op die balkon met ingeboude bankies en asemrowende uitsigte.
Tjippie is op die grondverdieping en beskik oor een vertrek met klein toegeruste kombuis en ensuite badkamer met stort en toilet.
Veilige parkering is beskikbaar asook parkering op die straat.
Lambertsbaai bied 'n verskeidenheid opelug-restaurante en aktiwiteite insluitend sandplankry, swem, branderplankry, visvang, 4x4-roetes en veerbootvaarte na Bird Island. Gaste kan ook die dolfyne of walvisse besigtig tussen Augustus en November.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Maria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 72
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- DF Malan-straat 17, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink Bokkomblommetjie het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Lambertsbaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: DF Malan-straat 17, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap