Boom69
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boomstraat 69, Parys, 9585, Vrystaat
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Boom69 is in die hartjie van Parys naby die prentjiemooi Vaalrivier geleë. Die gastehuis is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die verblyf is veilig en sentraal.
Die verblyf het sonkrag en 'n omsetter vir gebruik tydens beurtkrag.
Dié ikoniese huis met sy boogdeurgange is welbekend onder die plaaslike gemeenskap. Die huis is met tikkies Suid-Afrikaanse retro- en Mzanzi chic-dekor gemeubileer. Of jy nou 'n kunstenaar is of iemand wat skoonheid waardeer, Parys en Boom69 sal jou na 'n plek waar ontwerp funksionaliteit een word, wegvoer.
Die eenhede is smaakvol gemeubileer en beskik oor al die nodige geriewe. Daar is luukse beddens en linne om gaste te bederf. Die eenhede het elk lugversorging, privaat braaigeriewe, 'n slim-TV met Netflix, paneelverwarmers, elektriese komberse en gratis WiFi. Hierdie verblyf het 'n omsetter en word nie deur beurtkrag beiinvloed nie.
Verblyf by Boom69 sluit veilige skadu-parkeerplek en privaat braai-areas vir elke eenheid in, sodat gaste lekker kan ontspan en kosbare herinneringe kan maak.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Judy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Boomstraat 69, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Boom69 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Parys Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boomstraat 69, Parys, 9585, Vrystaat