Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boomhuis

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweerivier, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 R2 700 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Boomhuis is 'n selfsorgvakansiehuis op 'n privaat plaas naby die grens tussen Suid-Afrika en Botswana. Hierdie huis is die ideale bestemming vir 'n naweekwegbreek of 'n rusplek vir reisigers wat na Botswana reis.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond toegerus. Daar is 2 leefareas waarin gaste kan ontspan, asook lugversorging, 'n kluis, kaggel, elektriese komberse en 'n waaier.

Gaste kan voetslaan, voëlkyk, wildkyk, visvang en swem op die plaas.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • Tweerivier, Lephalale, 0555, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Limpopo
Vanaf R3 000
R3 000 R2 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf R3 000
R3 000 R2 700
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweerivier, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5334fb949e4ef3de5a9d8b0e2abfcf881c5f20caa9dd7828373b7e1467d22578ac960b6ad656c87cb8b9c007ecdd473b14b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 700 per nag, vir 4 mense Tweerivier Lephalale 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.674446285518 27.029954533172
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem