Garnaal 301 (La Mer)
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Natal-laan, Garnaal, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Garnaal 301 bied selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonste op die boonste verdieping in 'n kompleks in Hartenbos wat net 10 minute se stap van die strand, winkels en restaurante teen die see geleë is.
Die kothuis het 2 slaapkamers, 1 badkamer met 'n stort en 'n oopplan-kombuis en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Die kombuis is toegerus met 'n oond, stoof, mikrogolfoond, yskas, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die volle DStv-pakket is beskikbaar.
Die woonstel het ook 'n ingeboude braai met 'n beskutte balkon waar gaste die gedeeltelike see-uitsigte kan sit en bewonder.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 61
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Port Natal-laan, Garnaal, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Garnaal 301 (La Mer) het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Natal-laan, Garnaal, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap