Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geelstert 7

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelstertlaan 7, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 140 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Geelstert 7 is 'n mooi gesinshuis in die kusdorp, Struisbaai, in die Overberg en dit is ideaal vir 'n heerlike vakansie aangesien dit net 'n kort entjie van 'n Blouvlagstrand en die mees suidelike punt van Afrika af is.

Die eiendom bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Daar is 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die ander 2 badkamers het elk 'n bad en 'n stort. Alle linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die helder, lugtige oopplan-leefarea het 'n kombuis met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n eiland in die middel van die kombuis en 'n skottelgoedwasser en wasmasjien in die aparte opwaskamer. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket.

Die skuifdeure bied toegang tot 'n binnekuierarea met 'n sitarea, 'n etenstafel met sitplek vir 10, nog 'n yskas-vrieskas en ingeboude braaigeriewe. Die area het stapeldeure wat lei na 'n groot stoep met buitebraaigeriewe en 'n lieflike tuin.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Geelstert 7
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Sanelle Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 66

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Geelstertlaan 7, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Geelstert 7 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 140
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 140
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelstertlaan 7, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fcc7461cd7808a3e366c0051b1d917f0ea52b7612e44b87ca80446228a7d2608fa374de682fe6cb60bb819d8c716896dc80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 140 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 7 Geelstert Avenue Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.809036 20.0481882
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem