Granada 105
Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 10 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marinerylaan 77, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 150R920 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Granada 105 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige Granada-kompleks in die hartjie van Margate. Dit is net 50 m vanaf Margate se hoofstrand.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en gaste in dié slaapkamer gebruik 'n aparte badkamer met 'n bad en stort. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas toegerus. Die sitarea het 2 slaapbanke, 2 dakwaaiers en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n groot balkon met 'n stoepstel met 6 stoele, braaigeriewe, 'n Jacuzzi en 'n uitsig oor die see, strand en rivier. Daar is 2 veilige parkeerplekke en die woonstel is naby geriefswinkels en restaurante.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Jacuzzi
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Bernadette Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 35
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Marinerylaan 77, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Granada 105 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Margate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marinerylaan 77, Margate, 4275, KwaZulu-Natal