Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Groot Betty

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greeb-straat 2128, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Groot Betty is in Bettiesbaai. Dit is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis wat geskik is vir gesinne en groter familiegroepe. Die huis is net 'n minuut se stap vanaf Silversands-strand en gaste het dus maklike toegang tot die pragtige sandstrande en alles wat die strand bied.

Groot Betty-huis bied slaapplek aan 16 gaste in 8 slaapkamers met 4 badkamers. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond toegerus. Die 2 sitareas het elk 'n TV en binnebraaigeriewe. Daar is ook 'n pooltafel en 'n pizza-oond.

Klein Betty beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Gaste in hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf en stoof toegerus. Die sitarea het 'n TV en braaigeriewe is ook beskikbaar.

Op die balkon het gaste buite-sitplek en braaigeriewe. Dit is perfek vir 'n skemerkelkie met die gedruis van branders in die agtergrond.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Greeb-straat 2128, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greeb-straat 2128, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1fbb708680aa31da0ea4a1598334f28397955d1f6513065a0b41bf2075e31254beb977be089fb224ef00be5ea8b4e4df33f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 2128 Greeb Street Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.369730709851 18.880777939633
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem