Naude House
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 22 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vasco Da Gama-straat 37, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 170R1 628 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
Naude House is 'n ruim vakansiehuis in die hartjie van die kusdorp Struisbaai in die Overberg. Die huis is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n wegbreek by die see.
Die eiendom bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers in die hoofhuis. Daar is ook 'n tuinwoonstel met 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer in die huis het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Die eerste badkamer het 'n hoekbad en die tweede badkamer het 'n stort. Die tuinwoonstel het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n aparte toilet. Alle linne word voorsien en gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die hoofleefarea in die huis het 'n kombuis en 'n sitarea met 'n ingeboude braai en 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n toonbank met stoeltjies. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV.
Die huis en die woonstel word met 'n groot binnehof verbind en daar is 'n etenstafel, ingeboude braai, sonstoele en 'n Intex Frame-swembad wat net gedurende die somer beskikbaar is.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Cornel Geverifieer
Eiendomme 60
Resensies 173
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Vasco Da Gama-straat 37, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Struisbaai Agulhas Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vasco Da Gama-straat 37, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom