Nautica 506
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bakkestraat 1, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Nautica 506 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige Nautica-kompleks in Mosselbaai. Die woonstel is net sowat 500 m van die De Bakke-strand af.
Daar is slaapplek vir 4 gaste en die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en gaste in hierdie kamer gebruik 'n aparte badkamer wat net 'n stort het.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas en 'n wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Daar is sitplek vir 6 gaste in die leefarea rondom die etenstafel en die sitarea het gemaklike sitplek voor die platskerm-TV. WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n balkon met braaigeriewe en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek. Daar is 24 uur-sekuriteit.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Point Geverifieer
Eiendomme 53
Resensies 149
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Bakkestraat 1, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bakkestraat 1, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom