RyQ-C
Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6. Geldig vir verblyf vanaf 23 Mei 2024 tot 31 Des 2024.
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Delmarstraat 10, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
-
Vanaf
R3 050R2 614 per nag, vir 9 mense
Beskrywing
RyQ-C, kort vir "Ruik Die See" in Afrikaans, 'n lieflike selfsorgvakansiehuis wat in Jeffreysbaai geleë is en bied gehalteverblyf vir 'n gesin. Dit is 100 m vanaf die Supertubes.
Hierdie eenheid word slegs deur trappe bereik en is op die eerste verdieping.
Dié eenheid bied slaapplek aan maksimum 7 volwassenes en 2 kinders, beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die leefarea het 'n stapelbed vir kinders.
Die kombuis is met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. 'n Gasstofie is beskikbaar vir gebruik tydens beurtkrag.
Daar is 'n kuierarea met 'n ingeboude braai, 'n TV met die volle DStv-pakket, bordspeletjies, veerpyltjies en 'n foosball-tafel.
Veilige parkeerplek met geslotekring-televisiekameras is op die perseel beskikbaar.
Geen troeteldiere nie. Ons het 'n streng geen-troeteldierbeleid by ons huis. Geen dagbesoekers word toegelaat op die perseel nie.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Erika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Delmarstraat 10, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink RyQ-C het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wavecrest Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Delmarstraat 10, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap