Wellstead Country Manor
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R71, Wellstead Manor, Haenertsburg, 0730, Limpopo
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Wellstead Country Manor is die tuiste van die oorspronklike Haenertsburg-polisiestasie en die oorspronklike waspoor wat na die Magoebaskloof lei. Verblyf word in 'n selfsorgkothuis wat ideaal is vir 'n gesin met 2 volwassenes en 2 kinders gebied. Die Serala Cottage spog met 'n ononderbroke uitsig op die Wolkberge en oor pragtige grasvelde.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n koningingrootte-bed, 'n stapelbed en 'n badkamer met 'n stort en wasbak. Die slaapkamer lei na 'n oopplan-leefarea met 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n rusbank en 'n kaggel.
Die kombuis is met 'n broodrooster, ketel, vierplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan ook voëlkyk geniet. Daar is veilige parkeerplek op die perseel en WiFi in die eenheid. Wellstead Manor is 3 km van die pragtige dorpie Haenertsburg af, waar daar baie plaaslike feeste is wat deur die jaar plaasvind.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ann Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Langs die R71, Wellstead Manor, Haenertsburg, 0730, Limpopo
- Gaste dink Wellstead Country Manor het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Haenertsburg Magoebaskloof Laeveld Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R71, Wellstead Manor, Haenertsburg, 0730, Limpopo