Willowdene Guest Farm
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Jan 2024 tot 10 Jun 2024.
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Willowdene, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
-
Vanaf
R920R736 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Willowdene Guest Farm is aan die voet van die Witteberge 35 km vanaf Fouriesburg geleë en bied selfsorgverblyf op 'n aktiewe vee- en saaiplaas op die platteland. WIllowdene bied gaste die geleentheid om die asemrowende, ongerepte natuur te kom geniet.
Die verblyf bestaan uit 3 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 'n totaal van 26 gaste. Elke eenheid het 'n kombuis met 'n stoof, yskas, vrieskas, eetgerei, breekware en kosmaaktoebehore.
Daar is baie besienswaardighede naby en in die area van Fourieburg en Clarens. Die Golden Gate Nasionale Park is 'n dagreis ver.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Elizabeth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Willowdene, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Gaste dink Willowdene Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Oos-Vrystaatse Hooglande Vrystaat
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Willowdene, Fouriesburg, 9725, Vrystaat