Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Windsong Cottage

Selfsorg
Weeksdagaanbod 25% af

Kry 25% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Hoop- en College-straat, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 850 R2 138 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Windsong Cottage bied luukse verblyf in Hermanus Sentraal. Hierdie kothuis het 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit is stapafstand vanaf die bekende kranspaadjie, Ou Hawe, asook die meeste winkels en restaurante.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed, terwyl daar ook 'n enkelbed in die leefarea is. Daar is 'n gedeelde badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Gaste moet hul strandhanddoeke saambring.

Die kombuis en sitarea is oopplan en die kombuis is met 'n vyfplaatgasstoof, oond, yskas, ketel, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus.

Ander geriewe sluit 'n TV, DStv en sitarea in. Daar is 'n stoep met 'n pragtige binnehof, ingeboude braai en piekniektafel met 'n sambreel.

Die kothuis het 'n gasgeiser en 'n omsetter vir beurtkrag.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Maaltye Aangebied

  • Aandete

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Windsong Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • H/v Hoop- en College-straat, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Windsong Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 850
R2 850 R2 138
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 850
R2 850 R2 138
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Hoop- en College-straat, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd68e8caea38f63afdf5219ea28a91c68e130c869ce081277c7218b8ec73293e3aff6fdc5edbc2015b04e18ae06e44180f276?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 850 nouVanaf R2 138 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Corner of Hope & College Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.417171321217 19.241987439812
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem