Indien jy Dinokeng besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Dinokeng.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Dinokeng Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dinokeng accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Dinokeng akkommodasie
Bladsy 4 - 120 lekke plekke om te bly
Hunters Pride 35 is in die Pride of Africa Natuurreservaat in die Dinokeng Wildreservaat geleë en bied gerieflike s...
Kierieklapper Lodge is 'n privaat selfsorg-lodge vir 12 gaste in die bekende Dinokeng Wildreservaat en is ideaal vi...
Jabula Bush Camp is 'n privaat boskamp in die Dinokeng Wildreservaat se bosveld wat deur 'n familie besit word. Die...
Lethula is in die Leeuwkloof Valley-bewarea wat aan die Dinokeng Wildreservaat grens geleë en bied verblyf in 2 sel...
Nyala Hill is 'n selfsorgvilla met 'n vintage tema wat op Welgedacht Plaas 50 km van Pretoria af geleë is. Die eenh...
Halfway There Game Lodge is in die hartjie van die Dinokeng Big 5 Wildreservaat geleë. Hier kan gaste luukse verbly...
YS Bos Hys is 'n voëlkykersparadys en bied gerieflike selfsorgverblyf in die Dinokeng Groot 5 Reservaat in Gauteng....
Plaas Toe bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n privaat plaas in die Dinokeng Wildreservaat. Verblyf word gebied i...
Pedi-Nku Huis bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n knus huis. Dit is in die oostelike deel naby die grens van die ...