Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (95)
B&Bs (2)
Wildsplase (39)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (47)

Resensies van Dinokeng

4.4 / 5  
volgens 461 resensies
Lees regte resensies van Dinokeng van 461 geverifieerde gaste.
Indien jy Dinokeng besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Dinokeng.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Dinokeng akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dinokeng Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Dinokeng Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dinokeng

Adama Artistic Chalets & Teepees is in die hartjie van die bosveld, in die Dinokeng Wildreservaat, slegs 40 km van Pretoria af, geleë. Dit is die ideale plek vir 'n naweekwegbreek, weg van die besige stadslewe. ...

Vanaf
R3 050
per nag (plek vir 2)
Lodge in Dinokeng

In die hartjie van ’n stuk ongerepte bosveld sal jy die 5-ster en ewe mooi Abloom Bush Lodge & Spa Retreat vind. Carmen en Lowie bestuur dié unieke en eksklusiewe boetiekhotel net buite die wêreldberoemde dorpie...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Dinokeng

Kwintaba is 'n bekoorlike kothuis in 'n reservaat langs die Dinokeng Wildreservaat. Die area is 'n gewilde toeristebestemming en is ryk aan kultuur, geskiedenis en diere. Dié eenslaapkamerkothuis het slaapplek vir...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)
Lodge in Dinokeng

Lookout Safari Lodge is in die malariavrye Dinokeng Wildreservaat naby Hammanskraal, net 30 minute se ry van Pretoria af. Dié gewilde bestemming het 'n ryk kultuurerfenis, geskiedenis en baie wildspesies. Die lod...

Vanaf
R1 210
per nag, vir 2 mense
Lodge in Dinokeng

Destiny Lodge is in die hart van die historiese, Victoriaanse dorp Cullinan geleë wat veral bekend is vir sy diamante. Ons sal jou met koninklike gasvryheid behandel, of jy nou 'n sakereisiger, vakansieganger of am...

10% af Aanbod!
VanafR600
R540
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dinokeng

117 on Oak is in Cullinan geleë, 30 km oos van Pretoria. Dié lieflike Victoriaanse huis uit die 1920's is in die bekende Jakaranda Oak-laan in Cullinan geleë. 117 on Oak beklemtoon die geskiedenis van voormalige ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Dinokeng

The Cullinan Inn is 'n bekoorlike gastehuis in Cullinan, 'n klein dorpie 30 km oos van Pretoria in Gauteng. Die dorp is bekend vir die Cullinan Diamantmyn. Daar is 'n verskeidenheid doendinge, soos warmlugballonvlug...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Dinokeng

FortyOne by Leeukloof is in die Cullinan-area geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n klein gesin of 'n groep vriende. Dit is sowat 40 minute se ry vanaf Pretoria. Die grasdaklodge beskik oor 2 slaapkamers en het sla...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dinokeng

Cullinan Diamond Lodge is 'n eksklusiewe lodge en konferensie-venue in Cullinan. Klop by ons aan as jy op soek is na hartlikheid, en ouwêreldse gasvryheid wat mooi pas by die unieke atmosfeer van dié myndropie oos...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dinokeng

Tendeni Private Lodge is in die Dinokeng Wildreservaat geleë en bied glanskamp-verblyf net 60 km vanaf Pretoria. Die lodge bied 'n keuse tussen tente of chalets wat almal 2 gaste kan akkommodeer. Kinders onder 18 ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Dinokeng akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Gauteng blad indien jy na meer Gauteng akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]