Indien jy Hermanus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Hermanus.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hermanus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hermanus accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Hermanus akkommodasie
Bladsy 10 - 379 lekke plekke om te bly
Inn 201 is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Voëlklip, Hermanus. Hierdie eenhe...
Anchor's Rest is in Hermanus, net 120 km vanaf Kaapstad. Anchor's Rest is net 150 m vanaf die bekende kransvoetpaai...
Birds Song is in die kusdorpie Sandbaai, net 2 km vanaf Sandbaai se strand, geleë. Die tuinwoonstel bied slaapplek...
Beach Club 165 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die Hermanus Beach Club-oord. Die woonstel het 'n pragtige see-ui...
The Gables Guest House bied B&B-verblyf en is in die bekoorlike kusdorp Hermanus geleë. Dit is ideaal vir gaste wat...
259 Hermanus Beach Club is 'n lieflike woonstel in 'n veilige kompleks in Hermanus. Die woonstel bied gerieflike ve...
Crimson Views is in Sandbaai, Hermanus en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby winkels, r...
Providence Villa bied gerieflike verblyf in 'n rustige en privaat kothuis in Sandbaai, Hermanus. Die kothuis is op ...
Son en Saffier is in Voëlklip, Hermanus. Die huis is 2,3 km weg van Grotto Beach en slegs 300 m van die Voëlklip-st...
The Vishuis is 'n gerestoureerde visserskothuis wat een van die erfenisgeboue in Hermanus is. Dit is in die hartjie...
Hermanus is 'n kusdorp in die Wes-Kaap wat veral vir visvang, watersport en walviskyk gewild is. Die dorp is ook bekend vir die jaarlikse Walvisfees waar die Suidelike noorkapper, 'n reuse walvissoort, gesien en gevier word. Duisende toeriste regoor die wereld kom kuier hier, g'n wonder die dorp het... Lees meer