Verified Reviews
Marina Martinique
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Marina Martinique
Rated 4.7 out of 5 based on 117 reviews.
"Beautiful Marina close to the beach and excellent restaurants within walking distance."
"Dit is nie te duur vir die gehalte nie. Ek stuur my kinders ook nou vir hul honeymoon soontoe. Miskien jammer dat daar nie 'n ander roete daarna toe is nie. Sou beter gewees het as daar 'n roete langs die see was na Marina Martinique. As mens op vakansie is, wil jy nie verby plakkershutte ry na jou bestemming nie."
"Die Marina self is pragtig netjies en skoon en so sê die mense wat daar bly, baie veilig. Enigste probleem is die pad van Jeffry's af na die Marina, ons was 2 vrouens en ons het glad nie in die aand gery nie omdat mens deur die plakkers area moet ry en daar geen ander pad is. Ons het na eiendom daar gaan kyk om te koop maar teen dit besluit a.g.v. van die pad."
"It would really be nice if there was a facility to hire a boat for time that we were there."
"Marina Martinique is really beautiful inside and well maintained and secure. The only reason I would not give it a 5 star is the settlements just outside Marina Martinique - it was a shock and concern to me when we arrived, riding through this area, even though we had nothing to be concerned about. This I think could make people uncomfortable coming to Marina Martinique. "
"Regtig stil en rustige omgewing. Goeie sekuriteit. Baie goeie foto-materiaal."
"Definitief 'n plek om te besoek. Baie sentraal en baie om te doen en te sien in die omgewing."
"Sekerlik 'n vakansieparadys, maar die feit dat jy deur Pellsrus moet ry om daar uit te kom is 'n uitdaging en 'n veiligheidsrisiko."