Resensies van Marina Martinique

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Marina Martinique bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.68 uit 5 gekry volgens 101 resensies.
Karen S. - 10th December 2019
staying in Marina Martinique
Marina Martinique is really beautiful inside and well maintained and secure. The only reason I would not give it a 5 star is the settlements just outside Marina Martinique - it was a shock and concern to me when we arrived, riding through this area, even though we had nothing to be concerned about. This I think could make people uncomfortable coming to Marina Martinique.
Faren S. - 2nd December 2019
staying in Marina Martinique
Stunning water amazing as well.
Sabrina N. - 25th November 2019
staying in Marina Martinique
It's a beautiful area.
Duane D. - 18th November 2019
staying in Marina Martinique
Safe, secure and peaceful complex estate.
Johan V. - 31st October 2019
staying in Marina Martinique
Regtig stil en rustige omgewing. Goeie sekuriteit. Baie goeie foto-materiaal.
Michelle N. - 20th October 2019
staying in Marina Martinique
Baie mooi, veilig en netjies!
Hazel C. - 30th September 2019
staying in Marina Martinique
Uitstekende verblyf.
Monia V. - 28th August 2019
staying in Marina Martinique
Kan dit regtig aanbeveel vir enigiemand.
Dj L. - 20th August 2019
staying in Marina Martinique
Baie mooi!
Henko L. - 19th July 2019
staying in Marina Martinique
One amazing place.
Zenda B. - 9th July 2019
staying in Marina Martinique
Definitief 'n plek om te besoek. Baie sentraal en baie om te doen en te sien in die omgewing.
Anita W. - 30th June 2019
staying in Marina Martinique
Stunning plek!
Liezl F. - 18th June 2019
staying in Marina Martinique
Sekerlik 'n vakansieparadys, maar die feit dat jy deur Pellsrus moet ry om daar uit te kom is 'n uitdaging en 'n veiligheidsrisiko.
Eline H. - 16th June 2019
staying in Marina Martinique
Pragtige plek!
Lario H. - 3rd June 2019
staying in Marina Martinique
So much to do, loved the place.
Donna T. - 3rd May 2019
staying in Marina Martinique
Kan nie wag om weer van hulle gebruik te maak nie.
Madelie H. - 24th April 2019
staying in Marina Martinique
Die Marina Martinique is pragtig, maar mens moet ver deur 'n informele nedersetting ry om daar uit te kom.
Berna V. - 20th April 2019
staying in Marina Martinique
Lekker rustig en heerlik.
Coleen D. - 2nd April 2019
staying in Marina Martinique
Oulike plekkie met goeie ligging en veiligheid en komplekse is ten alle tye skoon en netjies.
Louwrens S. - 15th March 2019
staying in Marina Martinique
Pragtige plek - net jammer dat die enigste pad daarna loop deur 2 plakkerskampe, wat 'n ontnugtering! Winkels is nogal ver van Clapton (5/6 km) en weer moet jy deur die kampe!
Traci A. - 4th March 2019
staying in Marina Martinique
Marina Martinique is a lovely travel destination.
Chantelle K. - 18th February 2019
staying in Marina Martinique
Pragtige opgepaste plek, netjies, pragtige plantegroei en wonderlike sekuriteit.
Liesll S. - 18th February 2019
staying in Marina Martinique
Fabulous place and the host is friendly, kind and always helpful.
Linda V. - 29th January 2019
staying in Marina Martinique
Sal weer daar kuier.
Wouter V. - 28th January 2019
staying in Marina Martinique
Beautiful scenery and close to everything, loads of activities to do.
Eloise B. - 21st January 2019
staying in Marina Martinique
Well looked after estate, with friendly people.
Anton S. - 21st January 2019
staying in Marina Martinique
Marina Martinique word wonderlik gemaak deur die water wat orals om jou is. Sonder dit sal Marina maar baie vervelig wees.
Sean S. - 20th January 2019
staying in Marina Martinique
Marina Martinique sal ek enige tyd aanbeveel.
Gustav E. - 8th January 2019
staying in Marina Martinique
Lieflik as jy in die voorste eenhede bly.
Wessel D. - 7th January 2019
staying in Marina Martinique
Baie netjies. Groen areas is skoon en netjies en die hele kompleks is baie goed onderhou en netjies. Daar woon ook baie permanente inwoners. Baie rustige omgewing.
Yoland N. - 2nd January 2019
staying in Marina Martinique
Simply fabulous with views to die for.
Charne M. - 2nd January 2019
staying in Marina Martinique
Die pad vanaf die snelweg na Marina Martinique was nie mooi nie. Jy ry deur 'n informele nedersetting voor jy by die pragtige Marina kom. Hoewel pragtig omhein was ek nie baie in my skik oor die pad tussen Jeffreys en die baai. Wens die munisipaliteit kon die pad verfraai. Sou 'n aanwins gewees het.
Hanzubeth L. - 28th November 2018
staying in Marina Martinique
Die omgewing is rustig en die veiligheid is gerusstellend. Beslis 'n plek waarheen ons weer sal gaan.
Michelle S. - 21st November 2018
staying in Marina Martinique
Sal lekker wees as daar fietse of kanoes beskikbaar is om te huur vir mense, want ons het gevra en hul gesê daar is nie so iets nie.
Lizal V. - 5th November 2018
staying in Marina Martinique
Die omgewing en die kanaal is baie mooi. Permanente inwoners het ons selfs op 'n bootrit geneem op die kanaal en ons kon die mooi huise van 'n ander oog punt kon besigtig.
Cheryl S. - 29th October 2018
staying in Marina Martinique
Beautiful accommodation, lovely people, wonderful breakfast, stunning setting, would love to come back for a longer stay.
Lizelle D. - 7th October 2018
staying in Marina Martinique
Idilliese vakansiebestemming, veilig, vriendelik. Lieflike uitkyke op die meer.
Liesll S. - 24th September 2018
staying in Marina Martinique
Marina Martinique absoluut perfekte wegbreek.
Louise S. - 10th September 2018
staying in Marina Martinique
Asemrowend pragtig, luuks, modern, veilig, rustig en goed geleë.
Liesll S. - 27th August 2018
staying in Marina Martinique
Beautiful, great place.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za