Indien jy Pringlebaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Pringlebaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pringlebaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pringle Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Pringlebaai akkommodasie
Bladsy 8 - 70 lekke plekke om te bly
Otters Creek is ’n selfsorgkothuis op 'n privaat erf tussen Buffelsrivier en Pringlebaai. Dié perseel bied rustighe...
Pringle Beach Retreat is langs die Pringlebaai-strandmeer. Dit is 'n pragtige vakansiehuis op 'n 23 ha-perseel met ...
Hangklip House is 'n ou radarstasie aan die voet van Hangklipberg. Die stasie is opgeknap en omskep in 'n bekoorlik...
Kapensis Guesthouse het 'n manjifieke ligging in die hartjie van die Wes-Kaap se unieke fynbosstreek. Dit spog met ...
Hoogwater Huis is 'n unieke en rustieke strandfronthuis ongeveer 6 km vanaf Pringlebaai. Dit is ideaal vir 'n gesin...
Hangklip Villa is 'n pragtige selfsorgvakansievilla wat op die strandfront van Pringlebaai geleë is. Dit is ideaal ...
Peaceful Seaside Cottage is 'n kothuis in Bettysbaai. Dit is net 5 minute se stap vanaf die Silversands-strand. Hi...
Gilly's Pearl is 'n klein, gerieflike vakansiehuis met selfsorg-geriewe. Dit is ideaal geleë in 'n stil gedeelte me...
No. 24 bied ontspanne verblyf vir 4 gaste net 400 m van die strand in Bettysbaai af. Die huis het 'n berguitsig en...
Silver's Rest is 'n bekoorlike selfsorghuis wat stapafstand vanaf die pragtige Silver Sands-strand in Bettysbaai is...