Indien jy Silversands besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Silversands.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Silversands Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Silversands accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Silversands akkommodasie
60 lekke plekke om te bly
Listening Wind Self-catering is 'n losstaande huis sowat 350 m vanaf Silversands Beach in Bettysbaai. Dit is die pe...
Salvia is 'n lieflike vakansiehuis in Bettysbaai wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf aan 4 gaste bied. Die stran...
Betty's Retreat is in Bettysbaai, Wes-Kaap, 'n area wat veral bekend is vir sy skilderagtige roetes, staproetes, br...
Sea-esta Betty's Bay is 'n dubbelverdiepinghuis met 4 slaapkamers wat 'n ontspanne vakansie vir vriende of familie ...
4514 on Ixia is in Bettysbaai en bied gehalteverblyf aan 'n gesin. Dit is naby winkels, restaurante, die strand, ak...
Sol y Sombra is 'n selfsorg-ateljeewoonstel en is net 500 m van die Silversand-strand in Bettysbaai geleë. Die knus...
Ocean View on Disa is 'n ruim selfsorgwoonstel op die grondverdieping wat teen die Kogelberge in Bettysbaai geleë i...
Skyhouse on Clarence is 'n moderne selfsorgvakansiehuis wat in Bettysbaai geleë is. Dit is naby Hermanus, Gordonsba...
Mountain Dew Guest Rooms is in die voorheuwels van die Kogelberge met 'n uitsig oor die pragtige vakansiedorpie, Be...
Betty's Rest is in die prentjiemooi kusdorpie Bettysbaai tussen fynbos geleë. Dit is net 5 minute se stap van die S...