Indien jy Salt Rock besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Salt Rock.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Salt Rock Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Salt Rock accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Salt Rock akkommodasie
Bladsy 6 - 69 lekke plekke om te bly
Tree Top Apartment is in Salt Rock geleë, 'n klein dorpie net Noord van Ballito en Shaka's Rock aan die Dolfynkus v...
The White House Boutique Villa is ’n pragtige en moderne huis aan die Dolfynkus in Salt Rock en bied pragtige uitsi...
6 on Sameja bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n groot oopplan-gesinshuis op die veilige en gesogte Dunkirk Estate...
8 Ocean Drive is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n aparte ingang op die eienaar se eiendom. Dit is op die gewilde...
Gleneagles 14 is 'n bekoorlike vakansiewoonstel in Salt Rock, Ballito, en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf m...
Lagoon Drive 15 is 'n lieflike enkelverdiepinghuis wat vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie met asemrowende tuin-uit...
Salt Rock Beach House is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis met direkte toegang tot die Goue Myl Tiffanies-strand....
27 Valley Road is 'n pragtige vakansiehuis in die kusdorpie Salt Rock in Ballito. Die huis bied ruim en gerieflike ...
The Fairways is 'n selfsorghuis wat in Salt Rock geleë is. Hierdie vakansiehuis is net 300 m van Salt Rock-strand a...
Mahogany House is 'n selfsorg-eiendom op 'n heuwel in die lowerryke Salt Rock. Dié huis is lekker naby die beste sw...