Indien jy Shelley Point besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Shelley Point.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Shelley Point Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Shelley Point accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Shelley Point akkommodasie
Bladsy 3 - 40 lekke plekke om te bly
Oystercatcher Villa bied selfsorgverblyf op die veilige Shelley Point-gholflandgoed in St. Helenabaai. Hierdie eksk...
On the Ridge is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang wat op die eienaar se perseel in Shelley Point Golf Estat...
Linda Vista Shelley Point is 'n strandfront-woonstel op Shelley Point-gholflandgoed in St. Helenabaai. Dit is die i...
The Fountains 15 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n slaapkamerhuis vir 6 mense in Shelley Point, na aan die die ...
Sea Shell House is in Shelley Point, St. Helenabaai geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit...
SeaGreens is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis op die Shelley Point Golf Estate in die hartjie van St. Helenabaai. D...
Clarke House is 'n lieflike selfsorghuis op die Shelley Point Estate in St. Helenabaai. Dit is ideaal vir 'n gesin ...
Beachaholic is in die hartjie van Shelly Point in St. Helenabaai. Dit is 'n oulike selfsorg-vakansiehuis ideaal vir...
Ameera Beach Villa is 'n luukse vakansiehuis aan die oostelike oewer van Shelley Point Estate met uitsigte oor Stom...
9ontheBeach is 'n selfsorg- en strandfrontvilla met moderne meubels en die beste uitsigte in St. Helenabaai. Dit is...