Indien jy Shelley Point besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Shelley Point.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Shelley Point Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Shelley Point accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Shelley Point akkommodasie
Bladsy 4 - 40 lekke plekke om te bly
9ontheBeach is 'n selfsorg- en strandfrontvilla met moderne meubels en die beste uitsigte in St. Helenabaai. Dit is...
Belle Vue Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerkothuis, net 'n paar meter van die strand af ...
Casa Maya is 'n lieflike selfsorgeenheid in die Fountains-kompleks in St. Helenabaai en is ideaal vir gaste wat die...
6 on Third bied gerieflike verblyf in 'n ruim en rustige huis op Shelley Point Gold Estate. Daar is 2 apare eenhede...
M&M Guesthouse is in Shelley Point in St. Helenabaai geleë. Smooth Sailing is in Sandy Point Estate in St Helenabaa...
Die grasdak-meenthuis het 2 verdiepings en is op die Shelley Point-landgoed geleë. Dit is net 300 m van die strand ...
Shelley Point Holiday House is 'n lieflike huis wat in 'n sekuriteitskompleks in St. Helenabaai geleë is. Dit bied ...
Fletchers Cove is 'n dubbelverdiepinghuis wat ten volle toegerus is vir selfsorg en in die veilige landgoed van She...
9 on 17th is ’n kontemporêre selfsorgvakansiehuis op die veilige Shelly Point Golf Estate in St, Helenabaai. Dit is...
Olive Grove is 'n pragtige vakansiehuis op die gewilde Shelley Point Estate in St. Helenabaai aan die Weskus. Dit i...