Indien jy Shelley Point besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Shelley Point.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Shelley Point Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Shelley Point accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Shelley Point akkommodasie
Bladsy 5 - 40 lekke plekke om te bly
Rienks Beach Nook is minder as 100 m vanaf die strand op die Goue Myl geleë en spog met direkte toegang tot die str...
Beachway on Golden Mile is ideaal vir 'n romantiese wegbreek of 'n rustige vakansie aan die Weskus. Dié privaat woo...
Sandy Footprints, 'n bekoorlike woonstel met 'n privaat ingang op 'n residensiële perseel waar die eienaars woon in...
Sea La Vie is 'n woonstel met 'n privaat ingang op die boonste verdieping wat deel van die eienaar se huis vorm en ...
Unwind @ 167 Golden Mile bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gesinshuis wat net 300 m vanaf die Goue Myl-strand i...
79 on Malgas is 'n moderne selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Lampiesbaai in St. Helenabaai. Hierdie huis is i...
Maleanrich is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis in Lampiesbaai in St. Helenabaai op die Weskus en is ideaal vir vrie...
Whale and Tortoise is 'n bekoorlike selfsorgeenheid met die ideale ligging in St. Helenabaai. Die eenheid is naby s...
Weskushoekie is in St. Helenabaai en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie, enkelreisiger of 'n gesin van 8. Dis naby...
At3Brides Self-catering is 200 m vanaf die Gouemylstrand in St. Helenabaai en spog met 'n lieflike uitsig tydens so...