Albatross No. 7
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Helga Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 402
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Lionel T - Mei 2024
Algehele gradering
Was absoluut fantasties.
Genene V - Mei 2024
Algehele gradering
Too short but lovely place.
Zandre D - Apr 2024
Algehele gradering
Pragtig, netjies, gerieflik.
Candice S - Des 2023
Algehele gradering
We loved the ocean view we had.
Marjorie V - Okt 2023
Algehele gradering
Eerste besoek aan Lambertsbaai.
Jeanne H - Sep 2023
Algehele gradering
Sal weer terug gaan.
Stephan F - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige see-uitsig!
Lees meerLenie F - Sep 2023
Algehele gradering
Die see-aansig was mooi en die beddegoed was goed.
Hester S - Sep 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Juanri L - Jun 2023
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, vars seebries en alles wat jy nodig het in 'n vakansiehuis.
Erna V - Mei 2023
Algehele gradering
Puik ligging, vriendelike diens, goed toegerus!
Cleone D - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige rustige plek met 'n wonderlike uitsig.
Christine B - Apr 2023
Algehele gradering
Lovely stay.
Debbie T - Feb 2023
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Derek M - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlike wegbreek oor Desember.
Almira L - Nov 2022
Algehele gradering
I would definitely go again.
Christiaan G - Okt 2022
Algehele gradering
Onbeperkte uitsig en ruskans!
Jackie S - Sep 2022
Algehele gradering
Beautiful view. Very comfortable stay.
Gert L - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was 'n heerlik vakansie en die verblyf was ongelooflik mooi.
Heinrich J - Jul 2022
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike plek, mense is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Dit was inderdaad vir ons 'n wonderlike naweek.
Christel E - Nov 2021
Algehele gradering
Rustige omgeving en vriendelike, behulpsame ontvangs van alle personeel.
Lize A - Okt 2021
Algehele gradering
Albatros No 7 het fantastiese uitsigte oor die see en rotse ons het lekker gekuier.
Hendrik S - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker en rustig met see-uitsig.
Clinton R - Sep 2021
Algehele gradering
Beautiful sea view from the apartment.
Lees meerHelmien E - Apr 2021
Algehele gradering
Netjiese, ruim plek met alles wat jy benodig - mooiste uitsig - voel soos huis.
Lees meerAlbatross No. 7 se terugvoer
Goeie dag Helmien
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering, dit is altyd lekker om te hoor.
Julle was heerlike gaste om te hê en ons en Albatros 7 sien julle graag weer.
Thomas V - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Coenrad D - Jan 2021
Algehele gradering
Fantastiese ligging en uitsig.
Albatross No. 7 se terugvoer
Baie bly julle het julle verblyf en saam kuier met familie by ons geniet. Kom kyk gerus weer hoe son sak oor see in die weste.
Diana C - Jan 2021
Algehele gradering
Very comfortable indeed.
Albatross No. 7 se terugvoer
Good day Diana, glad you could sit and just take the view in. Hopefully you unwind and recharge for the rest of 2021.
Madeleine E - Okt 2020
Algehele gradering
Die plek is nie skoon en netjies nie.
Petro Johanna B - Feb 2020
Algehele gradering
Dit was ongelooflik skoon en netjies, die mense is ongelooflik vriendelik ek hulpvaardig.
Sandra L - Jan 2020
Algehele gradering
Ongelooflik!
Charlotte L - Aug 2019
Algehele gradering
Baie nice.
Beudene O - Mrt 2019
Algehele gradering
Best view.
Janine F - Des 2018
Algehele gradering
Die verblyf was alles wat ons wou gehad het.
Pieter D - Aug 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
John L - Jul 2018
Algehele gradering
Voorsien aan al ons behoeftes.
Alloise S - Jul 2018
Algehele gradering
Baie netjiese plekkie, personeel was baie vriendelik en behulpsaam.
Angelique P - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlike uitsig oor die see.
Jolene D - Mrt 2018
Algehele gradering
Ek sal defintief weer gaan!
Albatross No. 7 se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering, sien julle graag weer!
Neels P - Jan 2018
Algehele gradering
Wonderlike uitsig.
Susan V - Nov 2017
Algehele gradering
Bure het eerste nag geraas tot 3 uur die oggend.
Mark V - Mrt 2017
Algehele gradering
Plesierig en baie vriendelik.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerweg 29, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom