Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albatross No. 7

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Helga Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 394

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 39 resensies vir Albatross No. 7
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Candice S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Candice S
Gesin met klein kinders

We loved the ocean view we had.

The weekend was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marjorie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marjorie V
Gesin met klein kinders

Eerste besoek aan Lambertsbaai.

Ons het heerlik gekuier, dankie. Baie aangename en vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanne H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne H
Gesin met tieners

Sal weer terug gaan.

Baie lekker en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Stephan F
Gesin met klein kinders

Pragtige see-uitsig!

Baie goeie fotograaf! Foto's skets 'n 4 ster-prentjie, werklikheid is 3-ster. Pas jou verwagting daarvoor aan en dis 'n heerlike vakansie. Pragtige see-uitsig! Baie goeie ligging. Die fynere afwerking het 'n bietjie aandag nodig, bv. nuwe handdoeke, nuwe snybord, ens. Op die spesifieke langnaweek wat ons daar deurgebring het, is die alarmstelsel se geluide vir my 'n "deal breaker"! Ek hoop hulle kan dit gou regstel. Dit "beep" elke kort-kort. Ons het die bestuurder daar gehad om daarna te kyk en sy het gesê dit is maar soms so. Dis baie frustrerend om 04:00 in die oggend wakker te word van die "beep" wat klink soos 'n wekker-alarm, of om op 'n reëndag binnenshuis te wees terwyl dit kort-kort gebeur. Die ligging en see-uitsig is egter topklas en die plek was skoon, met skoon beddegoed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lenie F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lenie F
Saam met vriende

Die see-aansig was mooi en die beddegoed was goed.

Al wat mens gehinder het was die voertuig wat in die straat moes staan. Verder het ons heerlik gekuier, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hester S
Saam met vriende

Wonderlik.

Netjies, skoon, als wat nodig is. Baie vriendelike ontvangs en hulpvaardigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanri L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanri L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer, vars seebries en alles wat jy nodig het in 'n vakansiehuis.

Wonderlike naweekwegbreek selfs op kort kennisgewing, ons het 'n tekort aan niks gehad nie en baie vriendelike diens ontvang! Sal dit definitief aanbeveel vir 'n gesin of vriende wat die dorp kom besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erna V
Gesin met tieners

Puik ligging, vriendelike diens, goed toegerus!

Lieflike eetplekke binne stapafstand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cleone D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cleone D
Gesin met tieners

Pragtige rustige plek met 'n wonderlike uitsig.

Diens was baie goed en dit het ons verwagtinge oortref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine B
Gesin met klein kinders

Lovely stay.

Really did enjoy our stay. Great view from the apartment. Everything you need is available. Everyone friendly. The bathrooms, although neat could use an upgrade.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie T
Saam met vriende

Gerieflik en netjies.

Vriendelike gasvrou. Netjies met pragtige uitsig. Goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derek M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek M
Gesin met tieners

Heerlike wegbreek oor Desember.

Baie goeie ligging en akkommodeer jou baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Almira L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almira L
Gesin met tieners

I would definitely go again.

I love the place. It is very comfortable and neat. Friendly reception, I would definitely recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan G
Saam met vriende

Onbeperkte uitsig en ruskans!

Heerlike woonstel op die seefront en oorgenoeg spasie. Baie gemaklike ligging, vriendelike en behulpsame ontvangs!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie S
Saam met vriende

Beautiful view. Very comfortable stay.

We enjoyed the sea and surrounding attractions.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert L
Saam met vriende

Dit was 'n heerlik vakansie en die verblyf was ongelooflik mooi.

Die plekkie is skoon en baie netjies, geleë op die regte plek en die see-uitsig is ongelooflik mooi. Gaan vir seker weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich J
Gesin met klein kinders

Wat 'n wonderlike plek, mense is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Dit was inderdaad vir ons 'n wonderlike naweek.

As gesin is ons nie spyt ons het Lambertsbaai en Albatros akkommodasie gekies nie. Dit was nou rêrig lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christel E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christel E
Saam met vriende

Rustige omgeving en vriendelike, behulpsame ontvangs van alle personeel.

Ons het rerig baie lekker gebly die paar dae wat ons daar was. Als was gerieflik en skoon en die kombuis goed toegerus. Die wynglase is net hopeloos te klein. Restaurante gerieflik binne loopafstand. Sal julle definitief weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lize A
Gesin met klein kinders

Albatros No 7 het fantastiese uitsigte oor die see en rotse ons het lekker gekuier.

Dit was baie skoon, ruim vertrekke met baie lig, sal beslis weer kom, hoop daar sal volgende keer 'n kaggel wees. Hester was baie vriendelik en behulpsaam. Sal volgende keer uitgebreide familie saam neem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S

Baie lekker en rustig met see-uitsig.

Verblyf was gesellig en ontvangs was vriendelik - sal hulle weer gbruik en aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clinton R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Clinton R
Gesin met klein kinders

Beautiful sea view from the apartment.

Location of the apartment is fantastic and allows for beautiful sea views from the balcony and main bedroom. There is everything that you need inside the apartment during your stay. The hostess was extremely friendly and welcoming when we arrived. The downside for me personally was the lack of secure parking for my car as there was only on-street parking available. The ceiling in the shower needs a fresh coat of paint as it is starting to get a little mouldy. The tiles on the balcony are not non-slip so it gets quite slippery in the mornings with the mist from the ocean or if it rains. Something for people to be aware of with young kids.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helmien E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helmien E
Gesin met tieners

Netjiese, ruim plek met alles wat jy benodig - mooiste uitsig - voel soos huis.

Hester is 'n baie vriendelike gasvrou en het ons toegelaat om vroeër in te klok. Sy het ook seker gemaak dat ons alles het wat nodig is en meer vertel oor waar ons kan eet en dinge doen. Die plek was so netjies en skoon. Ruim sitkamer en kombuis vanwaar jy die see kan sien en hoor. Die balkon is heerlik toegerus met 'n braaiplek en rooster en genoeg gemaklike stoele. Die hoofslaapkamer het ook 'n fantastiese uitsig oor die see. Ons het so lekker ontspan. Albatros 7 sien ons beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Albatross No. 7 se terugvoer

Goeie dag Helmien
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering, dit is altyd lekker om te hoor.
Julle was heerlike gaste om te hê en ons en Albatros 7 sien julle graag weer.

Albatross No. 7
Thomas V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Die plek was skoon en baie maklik om te kry. Anna was baie behulpsaam. Sal beslis weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenrad D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Coenrad D

Fantastiese ligging en uitsig.

Die regte plek vir lekker kuier en van alles vergeet. Geriewe uitstekend en fantastiese uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Albatross No. 7 se terugvoer

Baie bly julle het julle verblyf en saam kuier met familie by ons geniet. Kom kyk gerus weer hoe son sak oor see in die weste.

Albatross No. 7
Diana C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable indeed.

To sit on the lounge couch with the sea breeze and the magnificent view was a real treat. We spent 3 nights there and and we were very comfortable. No complaints at all!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Albatross No. 7 se terugvoer

Good day Diana, glad you could sit and just take the view in. Hopefully you unwind and recharge for the rest of 2021.

Albatross No. 7
Madeleine E - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Madeleine E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is nie skoon en netjies nie.

Die meubels en matte is vuil. Meubels is oud en afgeleef. TV het nie eers remote. Braaiplek is so vieslik dat ek dit nie sal gebruik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro Johanna B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro Johanna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik skoon en netjies, die mense is ongelooflik vriendelik ek hulpvaardig.

Die mense is ongelooflik hulpvaardig het camping cot benodig en hul het dit verskaf, hul het uit hulle pad gegaan om mens te help en was heeltyd vriendelik. Die plekkie het ook lekker atmosfeer en mooi uitsig, en ons het heerlik vir die see gesit en kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Heerlik gekuier, vriendelike mense! Woonstel se ligging perfek, woonstel skoon en baie netjies.Personeel was uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beudene O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Beudene O
Saam met vriende

Best view.

The unit had everything we needed. It is walking distance from shops and restaurants. The patio has a great view and the sound of the ocean throughout the night was wonderful. The bedding was clean and the bed itself is in a good condition, it gave us a good night's rest. Clean towels. The host is very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janine F
Gesin met klein kinders

Die verblyf was alles wat ons wou gehad het.

Baie goeie diens. Eenheid is goed toegerus en het baie goeie ligging. Besik oor alle nodige fasiliteite en het ook kuierarea buite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Albatros bied goeie waarde vir jou verblyf en is sentraal en veilig. Ons navrae is ook vriendelik hanteer. Al die nodige geriewe is beskikbaar. Ons kan dit regtig aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voorsien aan al ons behoeftes.

Skoon, netjies en gerieflik. Kan bietjie koud raak in winter en sal aanbeveel om verwarmer saam te bring. Diens was goed en baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alloise S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alloise S
Gesin met klein kinders

Baie netjiese plekkie, personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Baie netjiese plekkie, personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daarheen gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike uitsig oor die see.

Baie gelukkig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolene D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene D
Saam met vriende

Ek sal defintief weer gaan!

Ons was verras met die aangename ligging van hierdie akkommodasie - dit het die mooiste uitsig gehad. Die huisie self het alles wat jy nodig het. Oor netheid kon ons glad nie kla nie, alles was pynlik skoon. Ons sien uit om weer te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Albatross No. 7 se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering, sien julle graag weer!

Albatross No. 7
Neels P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neels P
Gesin met klein kinders

Wonderlike uitsig.

Wonderlik om te braai en die golwe breek reg oorkant die pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Susan V
Saam met vriende

Bure het eerste nag geraas tot 3 uur die oggend.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plesierig en baie vriendelik.

Baie netjies, waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 400
R2 400 R1 920
per nag (plek vir 5)
Vanaf R2 400
R2 400 R1 920
per nag (plek vir 5)
Vanaf R2 400
R2 400 R1 920
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 29, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4417d88369b5dcf56e04e120e9fa482d746fdb8ed84707ce70bf4e3f87fa46f91e0f9f3bcb5baf2e252d1c30b006b8969456?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R1 920 per nag (plek vir 5) 39 5 1 5 29 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.095965 18.302712
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem