Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Lezel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 100
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Hannes ( Jp ) S - Mei 2024
Algehele gradering
Good.
Leatitia M - Mrt 2024
Algehele gradering
Oulike plekkie, aandag moet net gegee word aan netheid.
BeMyGuest se terugvoer
Hi Leatitia
Ek is so jammer daaroor, ek het die saak onder my personeel se aandag gebring.
Ons stel dit onmiddellik reg.
Groete
Lezel
Marianna S - Feb 2024
Algehele gradering
Die swembad was 'n ware lafenis in die warm weer.
Ansune D - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies, veilig en gerieflik.
Melita V - Jan 2024
Algehele gradering
Ideale oornag plek oppad terug na Namibië.
Angela A - Jan 2024
Algehele gradering
Short but sweet.
BeMyGuest se terugvoer
Hi Angela,
Thank you for taking the time to review us. We're happy to know you enjoyed your stay.
Keep well and take care!
Johann J - Des 2023
Algehele gradering
Top-notch.
Sven-peter L - Des 2023
Algehele gradering
Kort maar lekker, vinnige swem lafenis ook.
Lucy V - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige, netjiese plek, baie veilig.
Trevor F - Sep 2023
Algehele gradering
Overnight stopover on our way to Springbok. Value for money.
Marthinus J - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
BeMyGuest se terugvoer
Hi Marthinus
Baie dankie vir die mooi resensie.
Ons waardeer dit vreeslik baie.
Ons gaste se gemak is baie belangrik vir ons.
Hoop ons sien julle gou weer.
Baie groete
Be My Guest span
Martin V - Aug 2023
Algehele gradering
Aangename verblyf.
BeMyGuest se terugvoer
Hi Martin,
Baie dankie vir die mooi resensie.
Ons is baie bly julle geniet dit ons.
Baie groete
Lezel
Barbara F - Aug 2023
Algehele gradering
An overnight stay en route to Kgalagadi. We did not need any frills.
Paul G - Jul 2023
Algehele gradering
Clean, well managed and friendly.
Charles H - Mei 2023
Algehele gradering
Goeie ervaring en wegbreek vir myself en familie.
Ronald V - Mei 2023
Algehele gradering
Uiters ongeskik.
Lees meerBeMyGuest se terugvoer
Goeie dag, Mev.
Ons vra groot omverskoning omdat u nie welkom gevoel het nie.
Met die krag onderbreking was dit vir ons ook moeilik daardie tyd van die nag.
Ook die rede hoekom ons altyd vra hoe laat ons, ons gaste kan verwag.
Ons het 'n antwoord gekry aanlyn dat u vanaf Swakopmund kom en tussen 6-7pm sal inboek en in daardie tyd was daar geen kragontbrekings nie.
Ons het nie geweet van die padwerke nie, maar wel dat iemand ons ingelig het dat u voertuig probleme gehad het en dat u 9uur sal arriveer.
Ons het van ons kant op die nommer wat u as kontak gelys het, vir u 'n sms-lokasie en ook parkeer informasie vroeg die oggend van aankoms gestuur.
Ek self was ook in kontak gewees met die persoon wat die bespreking namens u gedoen het tot en met na 9 uur daardie aand.
Marlene
Be My Guest
Sanette O - Apr 2023
Algehele gradering
Absoluut 5-ster-verblyf! Hoogs aan te beveel.
Martin A - Mrt 2023
Algehele gradering
Clean and beautifully styled room in quiet neighbourhood.
Sulia K - Mrt 2023
Algehele gradering
'n Absolute oase. Kamers excellant. Ontvangs vriendelik en flink.
Lyn G - Feb 2023
Algehele gradering
Excellent.
Nicolene C - Feb 2023
Algehele gradering
Absoluut niks om oor te kla nie, regtig vyfster!
BeMyGuest se terugvoer
Hi Nicolene, baie dankie vir die resensie. Ons waardeer die terugvoering en hoop om jou graag weer in die toekoms te kan huisves. Be My Guest Groete.
Alsira M - Feb 2023
Algehele gradering
I had a good stay.
BeMyGuest se terugvoer
Hi, Alsira
Thank you for your review. We appreciate it!
We are glad that you have enjoyed your stay.
It was a pleasure to have you!
Kind Regards
Be My Guest
Nesta And Kevin G - Feb 2023
Algehele gradering
Oornag ja, B&B nee.
BeMyGuest se terugvoer
Goeie dag
Ons is baie jammer om te hoor dat ons ontbyt nie voldoende was nie. Ons het 'n gasstoof waarin ons, ons borde warm hou en ontbyt word dadelik bedien na dit vars gemaak is. As u ons onmiddellik verwittig het van enige probleme, kon ons dadelik 'n plan gemaak het eerder as om dit op hierdie platform te noem.
Ons gaste se gerief is uiters belangrik vir ons en sal alles in ons vermoë doen om dit so aangenaam moontlik te maak.
Wat beurtkrag betref, het ons nie nou die finansies om 'n sonstelsel te installeer, nadat ons amper 3 jaar verliese gelei het as gevolg van Covid nie.
Vriendelike groete
Be My Guest span
Jenny V - Feb 2023
Algehele gradering
Baie netjiese plekkie in 'n stil en rustige buurt in Upington. Sal dit beslis aanbeveel.
BeMyGuest se terugvoer
Baie dankie vir u resensie. Ons waardeer dit vreeslik baie.
Ons is so bly julle het lekker gebly en geslaap.
Mooi bly, hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Be My Guest Span.
Annelene V - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf in Upington!
BeMyGuest se terugvoer
Hi Anneliene
Baie dankie vir jour resensie.
Ons waardeer en baie bly dat hulle lekker gebly het.
Alle voorspoed en seëninge vir 2023.
Groete,
Be My Guest Span
Louise C - Des 2022
Algehele gradering
Baie behulpsaam.
Johann J - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker!
BeMyGuest se terugvoer
Hi Johann, baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer opreg. Dit was 'n groot plesier en voorreg om julle weer te kan huisves. Alle Voorspoed en Seëninge vir 2023. Vriendelike Groete. Be My Guest Span
Miekie W - Des 2022
Algehele gradering
Oorgeslaap op pad Weskus toe.
BeMyGuest se terugvoer
Goeie dag Miekie
Baie dankie vir u resensie.
Ons waardeer dit en vra om verskoning vir die muskiete.
Ons het intussen al ons kamers van insekte repellent voorsien.
Voorspoed en seëninge vir 2023.
Groete
Marlene
Johan K - Des 2022
Algehele gradering
Fantastic.
BeMyGuest se terugvoer
Dear Johan, thank you for your review, it is much appreciated. We hope you have enjoyed your stay.
Season greetings and hope to see you soon in the near future. Keep well and take care.
Kind Regards,
Be My Guest Team
Carin M - Des 2022
Algehele gradering
Luukse oornag geriewe.
BeMyGuest se terugvoer
Beste Carin, so baie dankie vir die mooi resensie. Dis regtig vir ons baie belangrik dat ons gaste lekker bly en tuis voel. Ons hoop om julle gou weer te sien. Geseënde Christus fees.
Groete,
Be My Guest Span
Karin B - Des 2022
Algehele gradering
'n Tuiste weg van jou woonplek. Wonderlik geleë. Baie naby 'n winkelkompleks.
BeMyGuest se terugvoer
Goeiemôre Karin, baie dankie vir die baie mooi resensie. Dis goed om te weet dat alle harde werk raak gesien word en spoor ons aan om ons gaste se verblyf so aangenaam moontlik te maak. 'n Geseënde Christus fees vir jou en jou gesin en 'n baie voorspoedige nuwe jaar.
Vriendelike groete,
Be My Guest span.
Lindi C - Okt 2022
Algehele gradering
Alles was perfek.
BeMyGuest se terugvoer
Hi Lindi
Baie dankie vir u resensie, ons waardeer. As gevolg van kragonderbreekings veroorsaak dit dat die water se druk nie so sterk is nie. Ons vra opreg omverskoning vir die ongerief.
Vriendelike Groete,
Be My Guest Span
Lizelle G - Okt 2022
Algehele gradering
Netjiese, gerieflike plekkie.
BeMyGuest se terugvoer
Hi Lizelle
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit vreeslik baie.
Ons is so bly julle het lekker gebly. Ons gaste se gemak is baie belangrik vir ons.
Mooi bly, hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Be My Guest Span
Annelies D - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekende oornagplek!
BeMyGuest se terugvoer
Beste Annelies
Baie dankie vir 'n pragtige resensie, ons waardeer opreg.
As julle weer kom kuier, vra vir kamer "Genade", hy het 'n lekker groot badkamer vir julle gesin.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Be my Guest span
Jacobus D - Aug 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang.
Martha B - Aug 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
BeMyGuest se terugvoer
Dear Martha
Thank you for your review, it is much appreciated.
We trust have enjoyed your stay and hope to see you soon in the near future.
Keep well and take care.
Kind Regards
Be My Guest Team
Martin A - Jun 2022
Algehele gradering
We stayed very well.
Willem V - Jun 2022
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
George J - Apr 2022
Algehele gradering
Baie rustig.
Berne L - Apr 2022
Algehele gradering
Vriendelik, baie netjies.
BeMyGuest se terugvoer
Baie dankie vir u resensie,
Ons waardeer en is bly ons kon help met die extra goedjies.
Die was 'n groot plesier om julle tot diens kan wees.
Vriendelike Groete
Marlene
Burgers Equipment And Spares B - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig en netjies.
BeMyGuest se terugvoer
Baie dankie vir u resensie
Ons waardeer en is bly u kon 'n bietjie rustig ontspan.
Vriendelike Groete
Marlene
Jaco V - Jan 2022
Algehele gradering
Vriendelik en behulpsame diens.
BeMyGuest se terugvoer
Baie Dankie vir u resensie
Dit was 'n voorreg om u te ontvang en is bly u het u verblyf by ons geniet.
Vriendelike Groete
Marlene
Adri N - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik ontspannend.
BeMyGuest se terugvoer
Baie dankie vir u resensie. Ons waardeer dit.
Dit was lekker om u te huisves, bly die kinders het die swembad geniet en u kon so 'n bietjie ontspan voordat julle weer verder ry.
'n Geseënde en Voorspoedige Jaar en ons hoop om julle weer in die toekoms te ontvang.
Talita B - Jan 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike gasvrou.
Maik B - Jan 2022
Algehele gradering
Nice little paradise.
Vicky E - Jan 2022
Algehele gradering
Oase na ons lang reis.
Charmaine L - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Marius H - Des 2021
Algehele gradering
Die verblyf en fasiliteite voldoen aan verwagting.
Johann J - Des 2021
Algehele gradering
Lekker rustig.
Sarieta V - Des 2021
Algehele gradering
Na 'n baie lang dag se reis is ons vriendelik ontvang. Die kamers was gereed en uit die boonste rakke.
BeMyGuest se terugvoer
Hi Sarieta,
Baie dankie vir u resensie dit help baie om te weet waarna ons moet kyk om ons gaste so gemagklik en tuis te laat voel.
Ons is bly julle het julle tydjie by ons geniet en sien uit daarna om julle weer te kan huisves.
Alle seëninge en voorspoed vir die jaar!
Vriendelike groete ,
Marlene
Marshe R - Nov 2021
Algehele gradering
Great venue.
BeMyGuest se terugvoer
Thank you for taking the time to review us, it is much appreciated.
All the Best for 2022!
Suney P - Okt 2021
Algehele gradering
Gemaklik & gerieflik
BeMyGuest se terugvoer
Hi Suney
Ons is baie bly dat ons julle kon akkommodeer en ons hoop om julle weer spoedig in die toekoms te sien.
Baie dankie vir u resensie. Ons waardeer dit hartlik.
Vriendelike Groete
Marlene
Willem B - Okt 2021
Algehele gradering
Awesome short overnight stop.
BeMyGuest se terugvoer
Good morning Sir
Thanks you for taking the time to review us.
We appreciate it greatly.
Kind Regards
Be My Guest Team
Ernest C - Okt 2021
Algehele gradering
Was lekker gewees.
Marike M - Okt 2021
Algehele gradering
Geen klagtes nie.
Danielle K - Okt 2021
Algehele gradering
Rustigheid, vrede.
Malinda S - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker gerieflike verblyf.
BeMyGuest se terugvoer
Dear Malinda
Thanks for your great review.
We appreciate it and we are looking forward to accommodate you soon in the near future.
Kind Regards
Be My Guest Team
Vanessa V - Mei 2021
Algehele gradering
Onvergeetlik.
BeMyGuest se terugvoer
Baie dankie vir u resensie. Ons waardeer dit en is baie bly dat julle jul tydjie hier by ons geniet het.
Ons hoop en vertrou om julle weer spoedig te sien.
Japie C - Jan 2020
Algehele gradering
Ons was op 'n sakereis van 2 nagte.
BeMyGuest se terugvoer
Baie dankie vir u vriendelike resensie.
Ons waardeer en hoop om jul spoedig weer te huisves.
Groete
Marlene.
Jackie J - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
BeMyGuest se terugvoer
Dear Jackie,
Thank you for your review.
It was our pleasure to have you.
Wishing you all the best for the year ahead
Kind Regards,
Marlene
Reinette C - Jul 2019
Algehele gradering
Baie gerieflike oornagplek vir moeë reisiger.
BeMyGuest se terugvoer
Baie dankie.
Ons waardeer dat u 'n tydjie geneem het om 'n resensie te skryf.
Dit was 'n voorreg om u te huisves en ons hoop om u weer spoedig te kan terug verwelkom.
Vriendelike groete
Marlene
Johann S - Jan 2019
Algehele gradering
Nuut, netjies en vriendelik.
BeMyGuest se terugvoer
Baie dankie vir u resensie.
Ons is bly u het dit hier by ons geniet voordat u weer die lang pad aangepak het.
Dit was ons voorreg om u te huisves.
Alle voorspoed en seeninge vir 2019.
Vriendelike Groete,
Marlene
Christa L - Mei 2018
Algehele gradering
Baie rustige omgewing, mooi kamer, baie skoon en goeie diens.
BeMyGuest se terugvoer
Baie dankie vir u resensie, ons waardeer dit.
Die was 'n voorreg om u te huisves en ons hoop om u weer in die toekoms te akkommodeer.
Alle seën en voorspoed vir 2018.
Vriendelike groete
Marlene
Zadia L - Apr 2018
Algehele gradering
Rustige en waarde vir ons gelde.
BeMyGuest se terugvoer
Dear Zadia,
Thank you so much for taking the time to review us. It was an absolute pleasure to have you and we hope to see you soon.
All the best for 2018!
Best Regards,
Marlene
Astrid B - Jan 2018
Algehele gradering
Baie skoon en netjies in die rustige area.
BeMyGuest se terugvoer
Good afternoon Sir,
Thank you for taking the time to review us.
It was a pleasure to have you and we hope we'll see you soon in the near future.
Wishing you all the best for 2018.
Kind Regards,
Marlene
Marsha K - Jan 2018
Algehele gradering
Fantasties!
BeMyGuest se terugvoer
Hi Marsha,
Thank you for taking the time to review us. It is much appreciated.
It was a pleasure to have you, and we are looking forward to accommodate you again soon in the future.
All the best for 2018.
Kind regards,
Marlene
Petrus J - Jan 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
BeMyGuest se terugvoer
Goeie more, Meneer
Baie dankie vir u resensie. Ons waardeer dit en dit was 'n groot plesier om u te huisves. 'n Geseënde en Voorspoedige nuwe jaar.
Vriendelike Groete
Marlene
Mary-ann T - Des 2017
Algehele gradering
Netjiese, skoon en gerieflike oornagplek.
BeMyGuest se terugvoer
Baie dankie vir u resensie. Dit was 'n plesier om u te akkomodeer.
Kom gerus weer.
Vriendelike groete
Marlene
Ineke L - Des 2017
Algehele gradering
Kamers is baie mooi en skoon.
BeMyGuest se terugvoer
Goeiedag Ineke,
Baie dankie vir u resensie.
Dit was 'n plesier om u te huisves.
Alle voorspoed en seen vir 2018.
Vriendelike Groete
Marlene
Di-mari S - Nov 2017
Algehele gradering
Baie modern, netjies en skoon en uitstekende waarde is geld!
BeMyGuest se terugvoer
Baie dankie Di-Mari. Ek is bly julle het julle verblyf by ons geniet. Baie dankie vir julle resensie. Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Groete, Marlene.
Eddie E - Sep 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en lekker ontspanne.
Elizabeth L - Aug 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
BeMyGuest se terugvoer
Goeie more, Elize
Ons is baie bly dat Yusuaf lekker gebly het en ons waardeer jul terugvoer.
Baie Dankie.
Vriendelike Groete,
Marlene
Gina O - Jul 2017
Algehele gradering
Absolute genot.
Johann B - Jul 2017
Algehele gradering
Uitstekende verblyf en baie vriendelike ontvangs.
Janita B - Jul 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld!
Corne' K - Jul 2017
Algehele gradering
Puik diens, soveel meer as wat ons verwag het, gerieflik skoon en netjies.
Colette C - Jun 2017
Algehele gradering
Baie aangename oornag verblyf en veral heerlike warm beddegoed vir die winter.
Walda V - Apr 2017
Algehele gradering
Pragtige en gerieflike verblyf.
BeMyGuest se terugvoer
Hi Walda,
Baie dankie, dit was 'n groot plesier om julle hier te hê!
Vriendelike groete,
Marlene
Pauline P - Feb 2017
Algehele gradering
Baie sentraal en netjies.
Lizemari M - Jan 2017
Algehele gradering
Lekker gebly!
Ode N - Des 2016
Algehele gradering
Fantasties!
BeMyGuest se terugvoer
Ons is so bly om te hoor julle het jul verblyf by ons geniet! Vir ons was dit net 'n voorreg om julle te ontvang.
Johan H - Des 2016
Algehele gradering
Puik!
Nicole V - Nov 2016
Algehele gradering
Above and beyond expectation.
Lees meerBeMyGuest se terugvoer
Dear Nicole,
It was a privilege to meet you and your lovely family and a pleasure accommoding you! Thank you for your kind review - much appreciated by my staff and myself.
Warm South African regards,
Isabel
Elsie C - Aug 2016
Algehele gradering
Baie lekker oorslaapplek.
BeMyGuest se terugvoer
Dear Guests,
It was such an honour to meet you and accommodate you and always a privilege to meet guests with interesting occupations. We hope you can "BeMyGuest" again in the future! Thank you for your kind review, our staff and I appreciate the time and effort.
Theuns K - Aug 2016
Algehele gradering
Will definitely be back next year en route to Kgalagadi.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Sal definitief weer volgende jaar hier kom bly op pad na die Kgalagadi.
Netjies, skoon en waarde vir geld. Isobel het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Die kinders was mal oor die verblyf.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
BeMyGuest se terugvoer
Dear Guests,
It was a privilege meeting and accommodating you and your family. Thank you for the review and trusting you will soon" again BeMyGuest!
Isabel and Staff
Wombe George K - Mei 2016
Algehele gradering
It was satisfactory.
BeMyGuest se terugvoer
Dear Guest
Thank you for the kind review - we appreciate! Hope you can BeMyGuest, again!
Isabel
Divan O - Apr 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
BeMyGuest se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike kommentaar. Ons almal by BeMyGuest waardeer dit!
Rinie M - Feb 2016
Algehele gradering
Onverbeterlik.
BeMyGuest se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe kommentaar - ek en die personeel, wat so hard werk om alles skoon & netjies te hou, waardeer dit opreg!
Thea M - Jan 2016
Algehele gradering
Netjies en goed toegerus. Baie naby aan groot winkelsentrum. Stil area.
BeMyGuest se terugvoer
Liewe Thea, ons is bly julle het alles in orde gevind in die kamer. Ek hoop om julle 'n volgende keer self te kan ontvang, aangesien ons op "skeleton" personeel funksioneer het tot 4 Januarie. Met die geweldige droogte wat ons tans beleef, het "plaas, skaap en windpompe" oppas tydens die "groot dae" (soos ons daarvan praat hier in die Noord-Kaap - dis nou van ou Kersdag tot Nuwe Jaar) ongelukkig vereis dat ons nie in vol sterkte was nie. Volgende keer ontvang ons julle met ons beste gasvryheid en diens!
Frikkie L - Aug 2015
Algehele gradering
Dit was uitstekend.
BeMyGuest se terugvoer
Dit was 'n voorreg om julle te akkommodeer en hoop regtig om julle weer te sien in die toekoms!
Warm Upington-groete,
Isabel
Naas L - Aug 2015
Algehele gradering
It was okay.
BeMyGuest se terugvoer
Interschools between the 2 secondary schools in Upington are always busy weekends. Not noisy on our premises, but all school children in the vicinity are in a party mood if their favourite team wins. We value the peace and quite atmosphere of our guest house, but circumstance like this is unfortunately are out of our control and happen only once a year.
Saajida M - Jun 2015
Algehele gradering
Baie baie rustig en mooi. Elke oomblik geniet.
BeMyGuest se terugvoer
Hi Saajida,
Baie dankie vir die gewaardeerde opmerking.
Annalize B - Mrt 2015
Algehele gradering
Uitstekende verblyf en baie vriendelike ontvangs!
BeMyGuest se terugvoer
Hi Annalize,
Baie dankie vir die vriendelike opmerkings - al die personeel, wat hard werk om elke gas so gerieflik moontlik te laat bly, waardeer dit.
Yvonne L - Mrt 2015
Algehele gradering
Goed.
BeMyGuest se terugvoer
Hi Yvonne,
Bly om van diens te kan wees, Yvonne en ons waardeer die gereelde besprekings.
- Kapasiteit: 25 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kampstraat 1, Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom