LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by BeMyGuest | LekkeSlaap
+78

BeMyGuest

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 38 resensies vir BeMyGuest
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Malinda S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda S
Saam met vriende

Baie lekker gerieflike verblyf.

Pragtige gastehuis, mooi gerieflik ingerigte kamers en hartlike verwelkoming met gastename en verwelkoming by elke kamer.

Vanessa V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik.

Ons het baie tuis gevoel en hoewel ons kuiertjie slegs een aand was, was dit die moeite en geld werd.

BeMyGuest's terugvoer

Baie dankie vir u resensie. Ons waardeer dit en is baie bly dat julle jul tydjie hier by ons geniet het.
Ons hoop en vertrou om julle weer spoedig te sien.

BeMyGuest
Japie C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Japie C
Besigheidsreis

Ons was op 'n sakereis van 2 nagte.

Ons het baie welkom gevoel. Alles by hierdie gastehuis is smaakvol, skoon en netjies. Ons sal enige persoon daarheen verwys.

BeMyGuest's terugvoer

Baie dankie vir u vriendelike resensie.
Ons waardeer en hoop om jul spoedig weer te huisves.
Groete
Marlene.

BeMyGuest
Jackie J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie J
Gesin met tieners

Uitstekend.

Was baie tevrede. Skoon en netjies, veilig en excellent.

BeMyGuest's terugvoer

Dear Jackie,
Thank you for your review.
It was our pleasure to have you.
Wishing you all the best for the year ahead
Kind Regards,
Marlene

BeMyGuest
Reinette C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike oornagplek vir moeë reisiger.

Gerieflike ligging, heerlike slaapgerief en ontbyt.

BeMyGuest's terugvoer

Baie dankie.
Ons waardeer dat u 'n tydjie geneem het om 'n resensie te skryf.
Dit was 'n voorreg om u te huisves en ons hoop om u weer spoedig te kan terug verwelkom.
Vriendelike groete
Marlene

BeMyGuest
Johann S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S
Gesin met klein kinders

Nuut, netjies en vriendelik.

Die dame aan diens was baie behulpsaam en vriendelik. Kamers is onberispelik, netjies en skoon. Ons was tevrede en gelukkig.

BeMyGuest's terugvoer

Baie dankie vir u resensie.
Ons is bly u het dit hier by ons geniet voordat u weer die lang pad aangepak het.
Dit was ons voorreg om u te huisves.
Alle voorspoed en seeninge vir 2019.
Vriendelike Groete,
Marlene

BeMyGuest
Christa L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa L

Baie rustige omgewing, mooi kamer, baie skoon en goeie diens.

Ons het lekker by BeMyGuest gebly vir 4 nagte. Hulle was so gaaf om vir ons die grootste kamer te gee aangesien ons so lank gebly het. Die welkom sjokolades was heerlik. Die beskuit vir die oggend koffie was baie lekker en baie welkom. Na besige dae was dit heerlik om jou lê te kry op baie gerieflike beddens. Ek kan BeMyGuest beslis aanbeveel.

BeMyGuest's terugvoer

Baie dankie vir u resensie, ons waardeer dit.
Die was 'n voorreg om u te huisves en ons hoop om u weer in die toekoms te akkommodeer.
Alle seën en voorspoed vir 2018.
Vriendelike groete
Marlene

BeMyGuest
Zadia L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zadia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en waarde vir ons gelde.

Was 'n rustige verblyf vir mense met bedrywige lewens, net wat ons nodig gehad het.

BeMyGuest's terugvoer

Dear Zadia,

Thank you so much for taking the time to review us. It was an absolute pleasure to have you and we hope to see you soon.

All the best for 2018!

Best Regards,
Marlene

BeMyGuest
Randell B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Randell B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies in die rustige area.

Was ongelooflik lekker en die kliëntediens was baie aangenaam. Sal enigetyd BeMyGuest aanbeveel.

BeMyGuest's terugvoer

Good afternoon Sir,
Thank you for taking the time to review us.
It was a pleasure to have you and we hope we'll see you soon in the near future.
Wishing you all the best for 2018.
Kind Regards,
Marlene

BeMyGuest
Marsha K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marsha K

Fantasties!

Netjies, veilig, vriendelike diens; alles wat mens nodig het na 'n lang reis. Nogmaals baie dankie, die gastehuis is puik!

BeMyGuest's terugvoer

Hi Marsha,

Thank you for taking the time to review us. It is much appreciated.

It was a pleasure to have you, and we are looking forward to accommodate you again soon in the future.
All the best for 2018.

Kind regards,
Marlene

BeMyGuest
Petrus J - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus J
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Ek was verstom. Puik plek!

BeMyGuest's terugvoer

Goeie more, Meneer

Baie dankie vir u resensie. Ons waardeer dit en dit was 'n groot plesier om u te huisves. 'n Geseënde en Voorspoedige nuwe jaar.

Vriendelike Groete
Marlene

BeMyGuest
Ineke L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ineke L
Gesin met tieners

Kamers is baie mooi en skoon.

Die dame wat ons ontvang het was vriendelik en behulpsaam. Kamers was 'n verrassing - baie mooi, skoon en van hulle het 'n privaat tuintjie gehad. Die groot tuin met die swembad was ook skoon en goed versorg. Ons het geen ontbyt geëet dus kan ek nie daaroor oordeel nie maar verder kan ek die verblyf vir enigiemand aanbeveel.

BeMyGuest's terugvoer

Goeiedag Ineke,

Baie dankie vir u resensie.
Dit was 'n plesier om u te huisves.
Alle voorspoed en seen vir 2018.

Vriendelike Groete
Marlene

BeMyGuest
Mary-ann T - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-ann T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, skoon en gerieflike oornagplek.

Na 10 ure op die pad, was dit heerlik om tuis te kom by 'n netjiese, skoon, gerieflike en smaakvol gemeubileerde blyplek met alles wat nodig is vir 'n moeë reisiger. Ek sal beslis weer gebruik maak van BeMyGuest en beveel dit definitief aan vir iemand wat oornagverblyf in Upington soek. Baie goeie waarde vir geld.

BeMyGuest's terugvoer

Baie dankie vir u resensie. Dit was 'n plesier om u te akkomodeer.

Kom gerus weer.

Vriendelike groete

Marlene

BeMyGuest
Di-mari S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Di-mari S
Saam met vriende

Baie modern, netjies en skoon en uitstekende waarde is geld!

Ons het die verblyf by BeMyGuest baie geniet. Dis alles wat mens nodig het en dis baie modern, netjies en skoon. Die swembad was ‘n goeie verligting op die warm omgewing asook die lugversorging wat die kamers lekker koel hou. Marlene het ons persoonlik verwelkom en ons het haar gasvryheid baie waardeer. Ons sal BeMyGuest aanbeveel vir enigiemand wat ‘n draai maak in Upington. Baie dankie.

BeMyGuest's terugvoer

Baie dankie Di-Mari. Ek is bly julle het julle verblyf by ons geniet. Baie dankie vir julle resensie. Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Groete, Marlene.

BeMyGuest
Eddie E - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs en lekker ontspanne.

Ons het baie lekker gekuier. Dankie.

Elizabeth L - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth L

Baie lekker.

Ek self het nie daar gebly nie, maar een van ons busbestuurders Yusuf Ismail het, en volgens hom was dit baie lekker en aangenaam, hy het ook gesê die blyplek was baie mooi. Ek sal julle met groot liefde aanbeveel. Dankie Elize Lombard.

BeMyGuest's terugvoer

Goeie more, Elize

Ons is baie bly dat Yusuaf lekker gebly het en ons waardeer jul terugvoer.

Baie Dankie.

Vriendelike Groete,
Marlene

BeMyGuest
Gina O - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gina O

Absolute genot.

Ons was vriendelik verwelkom, die eenheid was gerieflik en knus. Baie dankie!

Corne' K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne' K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens, soveel meer as wat ons verwag het, gerieflik skoon en netjies.

Met ons laat aankoms op 'n Vrydagaand het Marlene ons baie vriendelik verwelkom en vinnig ingeboek. Die kamer was soveel meer as wat ons verwag het. Baie skoon, gerieflik en netjies. Wonderlike ligging van die gastehuis, sentraal, naby winkels en restaurante. Ons sal beslis weer daar wil oornag met 'n volgende besoek.

Johann B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B
Gesin met klein kinders

Uitstekende verblyf en baie vriendelike ontvangs.

Puik verblyf en baie netjies!

Janita B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janita B
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld!

Heerlik gebly! Keurig en netjies! Vriendelik ontvang.

Colette C - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Colette C
Besigheidsreis

Baie aangename oornag verblyf en veral heerlike warm beddegoed vir die winter.

Vriendelike diens en baie goed toegerus vir 'n sakereis.

Walda V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walda V
Gesin met tieners

Pragtige en gerieflike verblyf.

Die verblyf was baie mooi en netjies en die gasvrou het moeite gedoen om ons gesin van 5 te akkommodeer. Daar is 'n swembad om in af te koel en die gasvrou het ons vertel van interessante aktiwiteite in die omgewing.

BeMyGuest's terugvoer

Hi Walda,

Baie dankie, dit was 'n groot plesier om julle hier te hê!

Vriendelike groete,
Marlene

BeMyGuest
Pauline P - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie sentraal en netjies.

Netjiese kamers, goed toegerus met veilige parkering op die perseel.

Lizemari M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizemari M
Gesin met klein kinders

Lekker gebly!

Vriendelik ontvang, lekker gebly, goeie waarde vir geld!

Johan H - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Na 'n lang dag se reis was dit vir ons goed om by 'n stil, netjiese verblyfplekkie te oornag.

Ode N - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ode N
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Ontvangs was vriendelik. Baie netjies. Heerlik geslaap met klein bederfie op kussing. Dankie! Sal beslis aanbeveel.

BeMyGuest's terugvoer

Ons is so bly om te hoor julle het jul verblyf by ons geniet! Vir ons was dit net 'n voorreg om julle te ontvang.

BeMyGuest
Nicole V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole V
Gesin met klein kinders

Above and beyond expectation.

As we arrived, it was lovely to see that there was a secure area where our children would be safe from the road, and no unexpected visitors could come up to our door. The lift from the nearby shopping center was very much appreciated. The pool was crystal clear and very inviting. Our room was nice and private, with it's own outside seating area. Quality cottons and comfortable linen and bedding was noticed and very appreciated. The furniture was comfortable and clean. There were enough fresh towels, soap and lovely little extras like a complimentary large bottle of water, tea, coffee and milk. There was a kitchenette area that suited our needs and was well stocked with all the basic crockery and cutlery, a microwave and a fridge. We watched DStv, slept very well and were taxied, once again, back to the airport. I would like to add that I had asked if I may have a delivery sent to their premises, which was kindly agreed on. The delivery company, however, only dropped the parcel at BeMyGuest 5 minutes before the flight took off - I was exceptionally grateful and astounded when the ever helpful and friendly owner, Isabel Saunderson, rushed the package to me, and managed to have the flight attendant hand it to me, moments before take off! I will most certainly return to BeMyGuest in the future. I have also ordered a bunch of flowers for Isabel, to thank her for such exceptional service and for going above and beyond my expectations!

BeMyGuest's terugvoer

Dear Nicole,
It was a privilege to meet you and your lovely family and a pleasure accommoding you! Thank you for your kind review - much appreciated by my staff and myself.
Warm South African regards,
Isabel

BeMyGuest
Elsie C - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker oorslaapplek.

Vriendelike ontvangs. Kamers smaakvol en netjies met alles vir oornagverblyf.

BeMyGuest's terugvoer

Dear Guests,
It was such an honour to meet you and accommodate you and always a privilege to meet guests with interesting occupations. We hope you can "BeMyGuest" again in the future! Thank you for your kind review, our staff and I appreciate the time and effort.

BeMyGuest
Theuns K - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns K
Gesin met klein kinders

Sal definitief weer volgende jaar hier kom bly op pad na die Kgalagadi.

Netjies, skoon en waarde vir geld. Isobel het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Die kinders was mal oor die verblyf.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Will definitely be back next year en route to Kgalagadi.

Neat, clean and value for money. Isobel went out of her way to make us feel at home. Kids loved the stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

BeMyGuest's terugvoer

Dear Guests,
It was a privilege meeting and accommodating you and your family. Thank you for the review and trusting you will soon" again BeMyGuest!
Isabel and Staff

BeMyGuest
Wombe George K - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wombe George K
Enkelreisiger

It was satisfactory.

I loved my stay there and I would love to return and stay there again. The place is so clean and beautifully designed.

BeMyGuest's terugvoer

Dear Guest
Thank you for the kind review - we appreciate! Hope you can BeMyGuest, again!
Isabel

BeMyGuest
Divan O - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan O
Besigheidsreis

Baie lekker.

Baie netjies en vriendelike eienaars. Sal dit definitief aanbeveel vir almal.

BeMyGuest's terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike kommentaar. Ons almal by BeMyGuest waardeer dit!

BeMyGuest
Rinie M - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlik.

Isobel se vriendelikheid en gasvryheid sal ons nog lank bybly. Die kamers is ruim, gerieflik en net wat mens nodig het na 'n lang dag op die pad.

BeMyGuest's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe kommentaar - ek en die personeel, wat so hard werk om alles skoon & netjies te hou, waardeer dit opreg!

BeMyGuest
Thea M - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thea M
Gesin met tieners

Netjies en goed toegerus. Baie naby aan groot winkelsentrum. Stil area.

Goeie verblyf. Toegerus met breekgoed en mikrogolf. Lugverkoeling. Swembad is wonderlik in die warm Upington. Alles baie skoon en netjies.

BeMyGuest's terugvoer

Liewe Thea, ons is bly julle het alles in orde gevind in die kamer. Ek hoop om julle 'n volgende keer self te kan ontvang, aangesien ons op "skeleton" personeel funksioneer het tot 4 Januarie. Met die geweldige droogte wat ons tans beleef, het "plaas, skaap en windpompe" oppas tydens die "groot dae" (soos ons daarvan praat hier in die Noord-Kaap - dis nou van ou Kersdag tot Nuwe Jaar) ongelukkig vereis dat ons nie in vol sterkte was nie. Volgende keer ontvang ons julle met ons beste gasvryheid en diens!

BeMyGuest
Frikkie L - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie L
Gesin met tieners

Dit was uitstekend.

Dit was baie lekker. Isabel, ons sal beslis weer kom en dan langer bly.

BeMyGuest's terugvoer

Dit was 'n voorreg om julle te akkommodeer en hoop regtig om julle weer te sien in die toekoms!

Warm Upington-groete,
Isabel

BeMyGuest
Naas L - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Naas L
Saam met vriende

It was okay.

Quite noisy on weekends and too close to owners.

BeMyGuest's terugvoer

Interschools between the 2 secondary schools in Upington are always busy weekends. Not noisy on our premises, but all school children in the vicinity are in a party mood if their favourite team wins. We value the peace and quite atmosphere of our guest house, but circumstance like this is unfortunately are out of our control and happen only once a year.

BeMyGuest
Saajida M - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saajida M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie rustig en mooi. Elke oomblik geniet.

Baie mooi. Ek het dit vreeslik geniet.

BeMyGuest's terugvoer

Hi Saajida,
Baie dankie vir die gewaardeerde opmerking.

BeMyGuest
Annalize B - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize B
Gesin met tieners

Uitstekende verblyf en baie vriendelike ontvangs!

Baie vriendelike ontvangs, pragtige skoon kamers en veilige parkering.

BeMyGuest's terugvoer

Hi Annalize,
Baie dankie vir die vriendelike opmerkings - al die personeel, wat hard werk om elke gas so gerieflik moontlik te laat bly, waardeer dit.

BeMyGuest
Yvonne L - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne L
Besigheidsreis

Goed.

Ek doen die nodige besprekings vir die maatskappy en dit is 'n vereiste dat my mense gemaklik is. Ek ontvang baie gou terugvoer indien verblyf en/of etes nie op standaard is nie. Sover het ek nog net positiewe terugvoer ontvang sedert ek van LekkeSlaap gebruik maak.

BeMyGuest's terugvoer

Hi Yvonne,
Bly om van diens te kan wees, Yvonne en ons waardeer die gereelde besprekings.

BeMyGuest
was R900
Vanaf R765
per nag (vir 2 persone)
was R900
Vanaf R765
per nag (vir 2 persone)
was R900
Vanaf R765
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kampstraat 1, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57e0f09298f40ffa4782e9cb2bc1d307440c1428c0e10a6b61c11636c20cc24d0901ac3151569b384bc7b893b5c49a1fcc9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900, nou Vanaf R765  per nag (vir 2 persone) 38 5 1 5 1 Camp Street Rand 8801 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.446999023665 21.256796121597
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!