Bungalow 13
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Sanmarie Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 25
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Marinda K - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker!
Stephanus Jacobus M - Mei 2024
Algehele gradering
Stunning.
Keith R - Mrt 2024
Algehele gradering
Only fishing great. Not for a comfortable stay.
Lees meerBungalow 13 se terugvoer
Hi Keith, thank you for your feedback.
We will definitely take it into consideration - we have already fixed the window and door locks.
Kobus D - Feb 2024
Algehele gradering
Relaxing.
Janene S - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik as dit nie reën nie.
Bungalow 13 se terugvoer
Hi Janene, baie dankie vir die terugvoering en jammer vir die ongerief. Ons het net na julle kuiertjie in Oktober die lekasies dadelik laat reg maak, so het nog glad nie weer probleme gehad met reën nie. Die binne braai wat water ingedrup het vanuit die skoorsteen is ook reg gemaak, het 'n skoorsteen turbine opgesit en ook nog nie weer probleme gehad nie (ook nie met inrook nie).
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Doempie-rylaan, Huis 13, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap