Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bungalow 13 by Salted Fynbos Staying

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Sanmarie Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 18

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 3 resensies vir Bungalow 13 by Salted Fynbos Staying
Netheid
4.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.0/5
Keith R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Keith R
Enkelreisiger

Only fishing great. Not for a comfortable stay.

Great location with a fantastic view. Could be very pleasant if decent bed linen, pillows, duvet, and mattress weren't so "el cheapo"! Floor mats are torn and worn out. Curtains don't cover half the windows. No wind shield from the continuous wind, so it's almost impossible to braai or sit outside. The bedroom window doesn't lock, and the sliding door lock is coming apart. You'd expect better for the rate paid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bungalow 13 by Salted Fynbos Staying se terugvoer

Hi Keith, thank you for your feedback.
We will definitely take it into consideration - we have already fixed the window and door locks.

Bungalow 13 by Salted Fynbos Staying
Kobus D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

Great stay. Nice location and just what you need for relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janene S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Janene S
Gesin met tieners

Heerlik as dit nie reën nie.

Die huisie sal perfek wees vir 'n somer. Ek dink die huisie het heelwat werk nodig. Ons klere sakke en klere was sopnat a.g.v. die ergste reën in die hoofslaapkamer. Dit was ook bietjie onaangenaam om binne te braai met die konstante waterstroom. Maar na die twee dae se reën kon ons darem die laaste 2 dae gemaklik in die huis kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bungalow 13 by Salted Fynbos Staying se terugvoer

Hi Janene, baie dankie vir die terugvoering en jammer vir die ongerief. Ons het net na julle kuiertjie in Oktober die lekasies dadelik laat reg maak, so het nog glad nie weer probleme gehad met reën nie. Die binne braai wat water ingedrup het vanuit die skoorsteen is ook reg gemaak, het 'n skoorsteen turbine opgesit en ook nog nie weer probleme gehad nie (ook nie met inrook nie).

Bungalow 13 by Salted Fynbos Staying
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doempie-rylaan, Huis 13, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86569bf307df29824816ce005ac83168064c6ebe02391399b0e548f7f225a59920d17af0715c2d3330ab3cbe4ca8f2dc2830?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Doempie Rylaan House 13 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.669284772362 19.513087037048
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem