Dikbek Se Plek
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 30 Jun 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bamboesweg 12, Strandfontein, Louis Rood, 8151, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 300R1 955 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Dikbek Se Plek bied selfsorgverblyf in Strandfontein, Louis Rood aan die Weskus. Die perseel het 'n lieflike see-uitsig van die suidelike kant van die dorp en is perfek vir diegene wat meer privaatheid soek.
Dié vakansiehuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en deel die tweede badkamer wat 'n bad het. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, elektriese oond, stoof en toebehore toegerus.
Die leefarea het rusbanke, 'n etenstafel en 'n TV met DStv en gratis WiFi. Die leefarea bied toegang tot die balkon wat 'n lieflike uitsig oor die area en die see bied. Daar is ook 'n ruim braaikamer vir die koue wintermaande. Daar is parkeerplek op die perseel.
Louis Rood se kuslyn is ongerep met pragtige, steil kranse. Daar is prentjiemooi fietsroetes om te verken en sou gaste tydens die blomseisoen in die lente hier verbykom sal hulle deur kleurvolle, inheemse veldblomme en ander plante kan fietsry.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Alan Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 83
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Bamboesweg 12, Strandfontein, Louis Rood, 8151, Wes-Kaap
- Gaste dink Dikbek Se Plek het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Louis Rood Strandfontein Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bamboesweg 12, Strandfontein, Louis Rood, 8151, Wes-Kaap