LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dikbek se Plek | LekkeSlaap
+16

Dikbek se Plek

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bamboesweg 12, Strandfontein, Louis Rood, 8151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Dikbek se Plek bied selfsorgverblyf in Strandfontein, Louis Rood aan die Weskus. Die perseel het 'n lieflike see-uitsig van die suidelike kant van die dorp en is perfek vir diegene wat meer privaatheid soek.

Dié vakansiehuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en deel die tweede badkamer wat 'n bad het. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, elektriese oond, stoof en toebehore toegerus.

Die leefarea het rusbanke, 'n etenstafel en 'n TV met DStv. Die leefarea bied toegang tot die balkon wat 'n lieflike uitsig oor die area en die see bied. Die perseel het parkeerplek van die straat af en daar is 'n motorhuis wat vir gaste gereël kan word.

Louis Rood se kuslyn is ongerep met pragtige, steil kranse. Daar is prentjiemooi fietsroetes om te verken en sou gaste tydens die blomseisoen in die lente hier verbykom sal hulle deur kleurvolle, inheemse veldblomme en ander plante kan fietsry.

Slaapplek

’n Bespreking by Dikbek se Plek sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Dikbek se Plek
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Bamboesweg 12, Strandfontein, Louis Rood, 8151, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dikbek se Plek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bamboesweg 12, Strandfontein, Louis Rood, 8151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d1a7030ed698b0a1ba70ce4fd1d920ea9ae61a7341fe86f13c59c692a0d878c9166a933718990258e82f535235bccf9449c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 350  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 12 Bamboesweg Strandfontein 8151 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-20:00 10:00 -31.758350438596 18.224487680396
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!