Ditsem Gasteplaas
Beskrywing
Kothuis 1 het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n bad. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n enkelbed en 'n dubbelbed vir nog 3 gaste in die sitarea. Die oopplankombuis is met 'n dubbelgasstoof, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n etenstafel en die sitarea het 'n TV. Die eenheid lei na 'n stoep en braaigeriewe word voorsien. Waaiers en koopkrag-lugversorging is beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Huisreëls
Tariewe is vir selfsorg.
Daar is sonkrag vir gebruik tydens beurtkrag, maar gaste word versoek om nie haardroërs en strykysters te gebruik nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kothuis 2 het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed wat 'n dubbelbed bo en 'n enkelbed onder is. Die oopplankombuis is met 'n dubbelgasstoof, oondjie, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en die sitarea het 'n TV met satellietkanale, rusbanke en 'n enkelbed.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Huisreëls
Tariewe is vir selfsorg.
Daar is sonkrag vir gebruik tydens beurtkrag, maar gaste word versoek om nie haardroërs en strykysters te gebruik nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid 1 het 2 gemaklike enkelbeddens en 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, groot yskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n TV met satellietkanale en 'n privaat braai-area .
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Huisreëls
Tariewe is vir selfsorg.
Daar is sonkrag vir gebruik tydens beurtkrag, maar gaste word versoek om nie haardroërs en strykysters te gebruik nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 'n enkelbed, stapelbed en 'n slaapbank. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas en 'n tweeplaatgasstoof toegerus.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Stort
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Huisreëls
Tariewe is vir selfsorg.
Daar is sonkrag vir gebruik tydens beurtkrag, maar gaste word versoek om nie haardroërs en strykysters te gebruik nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vaalkoppies Plaas, Langs die N10, Upington, 8801, Noord-Kaap