Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ditsem Gasteplaas

Kothuis 2
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Kothuis 2 het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed wat 'n dubbelbed bo en 'n enkelbed onder is. Die oopplankombuis is met 'n dubbelgasstoof, oondjie, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en die sitarea het 'n TV met DStv.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xTripelstapelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Huisreëls

Tariewe is vir selfsorg.
Daar is sonkrag vir gebruik tydens beurtkrag, maar gaste word versoek om nie haardroërs en strykysters gedurende hierdie tye te gebruik nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 'n enkelbed, stapelbed en 'n slaapbank. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas en 'n tweeplaatgasstoof toegerus.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 5 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelslaapbank
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Huisreëls

Tariewe is vir selfsorg.
Daar is sonkrag vir gebruik tydens beurtkrag, maar gaste word versoek om nie haardroërs en strykysters gedurende hierdie tye te gebruik nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaalkoppies Plaas, Langs die N10, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyyBQWI9uz4G5DGBTc8kEg00MisGHs3pSgCT6JA1esE1CPHt5R6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 48 5 1 4 Farm Vaalkoppies Off the N10 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -28.433671527672 21.362125931213
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem