Duifieklip
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Dierdre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 56
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Adri H - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Michelle B - Feb 2024
Algehele gradering
Super comfortable, well equipped, gorgeous natural location on the ocean.
Lees meerDuifieklip se terugvoer
Dear Michelle,
Thank you for taking the time to write such a special review. We are very glad that you enjoyed your time at Duifieklip. That is the best feedback possible. You would be most welcome back in the future.
Best wishes,
Dierdré
Genavieve C - Jan 2024
Algehele gradering
Everything we wanted and then some! Will definitely be back when next in SA.
Lees meerDuifieklip se terugvoer
Dear Genavieve,
Thank you for taking the time to submit a review!
We are so glad that you enjoyed your stay at Duifieklip and we hope to have you back anytime you are visiting again.
Best wishes with your endeavours.
Mignon G - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekende ligging.
Duifieklip se terugvoer
Middag Mignon,
Baie dankie vir die resensie.
Jy is reg. Die Suid-Ooster kan maar waai en pla nie op die stoep nie. En die huis en stoep front Noord.
Ons ontvang julle graag weer by Duifieklip!
Bernie C - Des 2023
Algehele gradering
Dis soos ons eie huis, gemaklik, gerieflik, net by die see!
Duifieklip se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Ons is baie bly en hoop dat julle dit dalk weer eendag daarvan gebruik sal kan maak.
Leon M - Nov 2023
Algehele gradering
Awesome holiday home.
Duifieklip se terugvoer
Thanks for choosing to stay at Duifieklip. We are very glad that you enjoyed your stay! It will be a pleasure having you back.
Jason L - Nov 2023
Algehele gradering
Lovely beach side house with safe beach.
Duifieklip se terugvoer
Thanks for taking the time to write a review. We are glad that you enjoyed your stay. We would like to welcome you back whenever you feel like visiting!
Joanne U - Sep 2023
Algehele gradering
A hidden gem.
Duifieklip se terugvoer
Thanks for taking the time to write feedback. It was a pleasure hosting you. We indeed look forward to having you back - any time.
Kobus D - Aug 2023
Algehele gradering
Wat 'n heerlike, aangename, goed toegeruste fasiliteit.
Duifieklip se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.
Besoek gerus weer wanneer julle so voel.
Daar is altyd iets nuuts.
Cecilia V - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlike kuier in aangename plek.
Duifieklip se terugvoer
Dankie vir die terugvoer! Ons waardeer dit opreg.
Ek hoop dat julle op 'n stadium weer die Weskus-see sal kan geniet.
Julle is ook altyd welkom by Duifieklip.
Louis B - Aug 2023
Algehele gradering
Duifieklip was alles wat ons voor gehoop het en meer.
Duifieklip se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Wel, julle is ook uiteraard altyd meer as welkom by Duifieklip. Die Weskus het wel ook sy eie karakter en bekoring.
Sunley U - Jul 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Duifieklip se terugvoer
Uitstekend. Bly julle het dit geniet!
Julle sal altyd baie welkom wees by Duifieklip.
Marietjie U - Jul 2023
Algehele gradering
Perfekte ligging en heerlike kuierhuis.
Lees meerDuifieklip se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Ons waardeer dit opreg wanneer gaste Duifieklip geniet.
Ek hoop dat julle in die toekoms weer daar by die Weskus-see sal gaan ontspan!
Lynette Z - Apr 2023
Algehele gradering
Wow, wow, wow!
Duifieklip se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering en die vriendelike woorde.
Die belangrikste is dat julle die wegbreek by Duifieklip geniet het.
Ons hoop om julle weer te ontvang.
Vriendelike groete,
Dierdré
Karel P - Apr 2023
Algehele gradering
Beste ligging en baie privaat.
Duifieklip se terugvoer
Dankie vir die terugvoering Karel.
Ons is bly dat julle die tydjie daar geniet het.
Ons ontvang julle graag weer in die toekoms.
Dierdré
Louwtjie H - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Duifieklip se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Louwtjie.
Ons is bly as gaste die plek geniet! Dis vir ons waaroor dit gaan.
Groete, Dierdré
Barbara Ethna P - Des 2022
Algehele gradering
It was fabulous.
Duifieklip se terugvoer
Thanks for the review, Barbara. We are glad that you enjoyed your stay. Hope to see you back soon. Dierdré
Shane S - Nov 2022
Algehele gradering
Great location, fantastic views, quiet neighborhood.
Lees meerDuifieklip se terugvoer
Dear Shane, thanks for taking the time to write a review. Hope to welcome you back soon. As you know, the West Coast is quite pleasant all year round (gardening included). You will also enjoy the inverter upgrade.
Dimetri A - Okt 2022
Algehele gradering
Best vacation so far for me.
Duifieklip se terugvoer
Hi Dimetri, thank you for your feedback. So glad you enjoyed your stay. Hope to welcome you back soon.
Ann H - Aug 2022
Algehele gradering
Perfect location. Garden and birds are lovely, so unusual to see such a variety of birds, right on the beach.
Duifieklip se terugvoer
Hi Ann,
Thank you for taking the time to submit a detailed review.
We are very glad that you enjoyed your stay!
Kind regards,
Dierdre
Claude V - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker kuierhuis op die see.
Duifieklip se terugvoer
Hallo Claude,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer en aanbeveling!
Ons is regtig bly dat julle, julle kuier soveel geniet het, en sal julle graag weer ontvang.
Vriendelike groete,
Dierdre
Alet V - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker wegbreeknaweek.
Duifieklip se terugvoer
Beste Alet,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer en resensie.
Ons waardeer die moeite.
Groete,
Dierdre
Charne J - Nov 2021
Algehele gradering
Absolute best place we have ever vacationed.
Lees meerDuifieklip se terugvoer
Dear Charne,
Wow. What an exceptional review. We really do appreciate the feedback.
Our wish is simply for visitors to enjoy Duifieklip and the area.
Thank you for your kind words.
Hope to see you back soon.
Best regards,
Dierdre
Maria M - Okt 2021
Algehele gradering
Excellent.
Duifieklip se terugvoer
Dear Maria,
Thank you very much for the review. We look forward to welcoming you back soon.
Regards, Dierdré
Liza S - Okt 2021
Algehele gradering
It was home away from home with all the creature comforts.
Lees meerDuifieklip se terugvoer
Hi Liza, Thank you for taking the time to write a review. We are glad that you enjoyed the house and the area. Regards, Dierdré
Nikki F - Okt 2021
Algehele gradering
It was fabulous!
Duifieklip se terugvoer
Hi Nikki,
Thanks for staying at Duifieklip!
I'm so glad that you enjoyed your visit.
We do hope to receive you again in the future.
Charl S - Sep 2021
Algehele gradering
Lieflike tuin en fantastiese ligging reg op die strand. 'n Baie gerieflike, ruim en goed toegeruste huis met alles wat jy nodig mag kry op die strandfront.
Lees meerDuifieklip se terugvoer
Hallo Charl, Dankie vir die terugvoer. Ons ontvang julle graag weer in die toekoms. Dit is vir ons baie aangenaam as ander mense ook die omgewing en Duifieklip geniet. Dierdré
Lolita V - Apr 2021
Algehele gradering
Onverbeterlik!
Duifieklip se terugvoer
Ons is regtig bly dat julle Duifieklip soveel geniet het! Dit is vir ons ‘n riem onder die hart.
Dankie vir die terugvoer, en ons hoop om julle weer te sien.
Beste groete,
Dierdré
Richard H - Apr 2021
Algehele gradering
Perfect weekend getaway
Duifieklip se terugvoer
Hi Richard,
Thank you for the feedback and the kind words.
It is great that you enjoyed your stay and we look forward to welcoming you back!
Best regards,
Dierdré
Danie B - Mrt 2021
Algehele gradering
Uitstekend, lekkker en vriendelike huis.
Duifieklip se terugvoer
Ons is baie bly dat julle julle vakansie en verbly by Duifieklip geniet het, Danie.
Jou resensie is besonders en op die punt af, en ons waardeer dit opreg! Hoop dat ons julle weer in die toekoms sal kan ontvang.
Groete, Dierdré.
Lubbe K - Jan 2021
Algehele gradering
Puik ligging, ruim en volledig toegeruste akkomodsie.
Duifieklip se terugvoer
Dankie vir die goeie resensie, Koos.
Ons is bly dat julle die rustigheid by Duifieklip geniet het, dit is vir ons belangrik.
Ons ontvang julle graag weer.
Groete,
Dierdré
Riana V - Nov 2020
Algehele gradering
Lafenis, sielsrus.
Duifieklip se terugvoer
Dankie vir die resensie, Riana.
Ons is baie bly dat julle Duifieklip geniet het.
Julle is ook gewaardeerde gaste en ons ontvang julle graag weer in die toekoms!
Groete,
Dierdré
Wayne D - Sep 2020
Algehele gradering
Nice family getaway.
Griselda E - Sep 2020
Algehele gradering
Our home away from home.
Duifieklip se terugvoer
Hi Therence,
Always a pleasure having you and your family at Duifieklip.
Glad that you enjoy staying there, and thanks for the feedback.
Hope to see you back soon!
Best regards,
Dierdre
Nikki H - Mrt 2020
Algehele gradering
Duifieklip lacks nothing! The place is incredibly well equipped, everything very well thought of, beautiful decor and quality finishes. Definitely worth the visit.
Duifieklip se terugvoer
Hi Nikki,
So glad that you enjoyed your stay.
We are looking forward to having you back.
What about the warm, sunny days during the green winter season.
Best regards,
Dierdré
Carin S - Des 2019
Algehele gradering
'n Wonderlike rusplek by die see.
Lees meerDuifieklip se terugvoer
Beste Carin, dankie vir die resensie. Dit is vir ons telkens 'n plesier wanneer gaste die plek geniet. Veral die jonger geslag en die ietwat oueres. Miskien sien julle volgende keer ook walvisse vanaf die kano’s.
Dierdré
Lieze M - Nov 2019
Algehele gradering
Volpunte!
Lees meerDuifieklip se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Lieze. Dit was 'n absolute plesier om julle te ontvang. Twee dae nadat julle vertrek het, was daar meer as 100 walvisse te siene reg voor die huis, sigbaar vanaf die voorstoep, en blykbaar meer as een duisend in die groter baai. Julle was inderdaad bevoorreg om die sogenaamde walvis "superpod" verskynsel eerstehands te kon beleef. Dit gebeur nie aldag nie! Ons is regtig bly dat julle Duifieklip geniet het en ontvang julle graag weer.
Beste groete,
Dierdre
Tanya P - Okt 2019
Algehele gradering
Fantastiese uitsig, rustigheid en die voëls se geluide met see se geluid was heerlik ontspannend.
Duifieklip se terugvoer
Hi Deon, dankie vir die resensie.
Ek is regtig baie bly dat julle julle verblyf by Duifieklip geniet het! Jy noem die dinge wat vir ons ook besonders is.
Ons ontvang julle graag weer.
Dierdré
Griselda E - Sep 2019
Algehele gradering
Awesome.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Awesome.
Dit was een van die beste wegbreekplekke wat ons in 'n ruk gehad het en wou hê dat ons langer kon bly. Die gesin het dit baie geniet dat die water 'n paar tree weg was. Die huis het al die luukshede gehad wat nodig was. Dankie vir die geleentheid om u huis te geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Duifieklip se terugvoer
Hi Therence,
Thank you for sharing your comments on your experience. We are so happy that you and your family enjoyed your stay and we look forward to welcoming you back, soon!
Best regards,
Dierdré.
Chrizelda V - Jul 2019
Algehele gradering
Fantastic scenery, breathtaking location, super friendly hostess, perfect for the whole family.
Duifieklip se terugvoer
Hi Chrizelda,
We are very glad that you enjoyed your stay! Thanks for taking the time to share your experience. You are great guests as well and we look forward to welcoming you back.
Dierdré
Steven V - Mrt 2019
Algehele gradering
A tranquil location.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Rustige ligging.
'n Lekker familieplek. Huis is vol gelaai met alles wat jy nodig het en meer. Ons sal beslis weer hier bly en dit aanbeveel aan enigiemand wat 'n breek wil hê van hul besige lewenstyl.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Duifieklip se terugvoer
Good day Steven, You would be most welcome! We are glad that you enjoyed the spot.
Louis M - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie goeie verblyf en goed geleë.
Duifieklip se terugvoer
Ons is baie bly dat julle julle verblyf geniet en dit was aangenaam om julle te ontvang. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Dierdré
Theronda B - Feb 2019
Algehele gradering
Wonderlik, sielerus.
Duifieklip se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, ons is regtig baie bly dat julle julle tydjie by Duifieklip geniet het! Ons hoop dat ons julle sal kan terugverwelkom. Die omgewing is besonders in die Winter en Lente, en bied heelwat!
Groete,
Dierdré
Ben O - Jan 2019
Algehele gradering
Baie mooi plek, windbeskut en goeie ligging.
Duifieklip se terugvoer
Beste Ben, ons is baie bly dat julle Duifieklip soveel geniet het. Ek stem voorwaar saam met die aftree stelling. Ons gee aandag aan jou voorstel vir die trap. Ons was ongelukkig nie vooraf bewus van julle spesifieke mobiliteitsuitdagings nie. Ons ontvang julle graag weer. Dierdré
Emma W - Jan 2019
Algehele gradering
Aboslutely stunning!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Absoluut stunning!
'n Pragtige huis met die mooiste plek. Alle geriewe binne en kajakke vir gebruik in die plat see. Was baie hartseer om te gaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Duifieklip se terugvoer
Hi Emma, Thank you for sharing your experience. It was a real pleasure having you. We are very glad that you enjoyed your stay and hope that you will be back. Dierdré
Carla V - Des 2018
Algehele gradering
Ons voel soos nuwe mense na 'n week by Duifiesklip.
Duifieklip se terugvoer
Hi Carla,
Dankie vir jou vriendelike boodskap en positiewe terugvoer. Dit is presies wat ons bedoeling met Duifieklip is; naamlik dat mense dit daar sal geniet en kan ontspan.
Ek is regtig baie jammer oor die situasie rondom die vertrek. Die tyd is inderdaad 10h00. Ons is normaalweg baie buigsaam met die vertrektyd in die sin dat gaste tot die agtermiddag of selfs 'n ekstra dag oorbly wanneer daar nie nuwe gaste op dieselfde dag arriveer nie, wat ongelukkig die geval met julle was.
Daar was duidelik gebrekkige kommunikasie aan ons kant.
Ons hoop om julle gou weer by Duifieklip terug te verwelkom.
Beste groete,
Dierdre.
Anene B - Okt 2018
Algehele gradering
Stilte, vrede en rus.
Lees meerDuifieklip se terugvoer
Dankie Anene, ons is baie bly dat julle die tydjie by Duifieklip geniet het. Ons sien uit daarna om julle spoedig weer te ontvang. Dierdré
Carla S - Sep 2018
Algehele gradering
Dis rus en vrede en natuur op sy beste.
Duifieklip se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, Carla. Ek is bly dat julle dit geniet het. Ons ontvang julle graag weer. Dierdré
Bert I - Sep 2018
Algehele gradering
Die ideale plek om weer een te word met die natuur en jou skepper.
Duifieklip se terugvoer
Beste Bert,
Baie dankie vir die terugvoer! Ons wens is dat gaste die plek soveel soos ons sal geniet. Ons hoop regtig dat al die kleinkinders ook sommer binnekort sal kan kan saamgaan.
Beste groete, Dierdré.
Marelise S - Mei 2018
Algehele gradering
Pragtige uitsig op die see.
Duifieklip se terugvoer
Beste Pieter, dankie vir die terugvoer. Ons hoop dat ons jou binnekort weer by Duifieklip sal kan terugverwelkom. Dierdré
Anna-marié N - Mei 2018
Algehele gradering
Gemaklik.
Duifieklip se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Anna-Marie. Ons sal julle graag weer by Duifieklip ontvang. Die plek is in der waarheid alreeds nog verder verbeter. Groete, Dierdré.
Jaco P - Des 2017
Algehele gradering
Ongelooflike kalmte.
Duifieklip se terugvoer
Dankie Jaco. Ons is regtig bly dat julle Duifieklip geniet het en sien daarna uit om julle familie weer daar te ontvang. Onthou, die Weskus is ewe aangenaam in die winter. Groete, Dierdré.
Beverley F - Nov 2017
Algehele gradering
Dit was asemrowend!
Duifieklip se terugvoer
Ons is vreeslik bly julle het dit geniet en ons gekies vir die spesiale naweek vir oupa se groot verjaarsdag. Baie dankie dat julle die huis is top kondisie gelos het.
Hoop om julle gou weer hier by ons te he.
Groete
Elzain
Hanneke B - Aug 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Duifieklip se terugvoer
Beste Hanneke, ons is regtig baie bly dat julle Duifieklip geniet. Ons maak seker dat ons die internet-spoed verder opgradeer; die 10MB sal sekerlik voldoende wees. Beste groete en voorspoed met julle projekte. Dierdré
Taryn F - Aug 2017
Algehele gradering
Duifieklip was amazing!
Duifieklip se terugvoer
Thank you very much for your amazing review Taryn. It was wonderful meeting you and your guests. We are so glad that you had a wonderful time at Duifieklip and hoping to see you again very soon.
Thank you
Loula D - Jul 2017
Algehele gradering
Had a wonderful time at Duifieklip.
Duifieklip se terugvoer
Thank you very much. It was wonderful to meet you and your partner, and we hope to see you again soon.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hannasbaaisingel 18, Hannasbaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap