Duifieklip
Opsomming van Resensie
Riana V - Nov 2020
Gemiddeld
Lafenis, sielsrus.
Duifieklip's terugvoer
Dankie vir die resensie, Riana.
Ons is baie bly dat julle Duifieklip geniet het.
Julle is ook gewaardeerde gaste en ons ontvang julle graag weer in die toekoms!
Groete,
Dierdré
Therence D - Sep 2020
Gemiddeld
Our home away from home.
Duifieklip's terugvoer
Hi Therence,
Always a pleasure having you and your family at Duifieklip.
Glad that you enjoy staying there, and thanks for the feedback.
Hope to see you back soon!
Best regards,
Dierdre
Nikki H - Mrt 2020
Gemiddeld
Duifieklip lacks nothing! The place is incredibly well equipped, everything very well thought of, beautiful decor and quality finishes. Definitely worth the visit.
Duifieklip's terugvoer
Hi Nikki,
So glad that you enjoyed your stay.
We are looking forward to having you back.
What about the warm, sunny days during the green winter season.
Best regards,
Dierdré
Carin S - Jan 2020
Gemiddeld
'n Wonderlike rusplek by die see.
Lees meerDuifieklip's terugvoer
Beste Carin, dankie vir die resensie. Dit is vir ons telkens 'n plesier wanneer gaste die plek geniet. Veral die jonger geslag en die ietwat oueres. Miskien sien julle volgende keer ook walvisse vanaf die kano’s.
Dierdré
Lieze M - Des 2019
Gemiddeld
Volpunte!
Lees meerDuifieklip's terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Lieze. Dit was 'n absolute plesier om julle te ontvang. Twee dae nadat julle vertrek het, was daar meer as 100 walvisse te siene reg voor die huis, sigbaar vanaf die voorstoep, en blykbaar meer as een duisend in die groter baai. Julle was inderdaad bevoorreg om die sogenaamde walvis "superpod" verskynsel eerstehands te kon beleef. Dit gebeur nie aldag nie! Ons is regtig bly dat julle Duifieklip geniet het en ontvang julle graag weer.
Beste groete,
Dierdre
Deon P - Okt 2019
Gemiddeld
Fantastiese uitsig, rustigheid en die voëls se geluide met see se geluid was heerlik ontspannend.
Duifieklip's terugvoer
Hi Deon, dankie vir die resensie.
Ek is regtig baie bly dat julle julle verblyf by Duifieklip geniet het! Jy noem die dinge wat vir ons ook besonders is.
Ons ontvang julle graag weer.
Dierdré
Therence D - Sep 2019
Gemiddeld
Awesome.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Awesome.
It was one of the best break-aways that we had in a while and we wished we could have stayed longer. The family enjoyed the fact that the water was a few steps away. The house had all the luxury that was needed. Thank you for the opportunity to enjoy your home.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Duifieklip's terugvoer
Hi Therence,
Thank you for sharing your comments on your experience. We are so happy that you and your family enjoyed your stay and we look forward to welcoming you back, soon!
Best regards,
Dierdré.
Chrizelda V - Jul 2019
Gemiddeld
Fantastic scenery, breathtaking location, super friendly hostess, perfect for the whole family.
Duifieklip's terugvoer
Hi Chrizelda,
We are very glad that you enjoyed your stay! Thanks for taking the time to share your experience. You are great guests as well and we look forward to welcoming you back.
Dierdré
Steven V - Apr 2019
Gemiddeld
'n Rustige ligging.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
A tranquil location.
A great family location. House is fully loaded with all you need and more. We will definitely visit again and highly recommend it to anyone wanting a break from their hustle and bustle lifestyle.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Duifieklip's terugvoer
Good day Steven, You would be most welcome! We are glad that you enjoyed the spot.
Louis M - Mrt 2019
Gemiddeld
Baie goeie verblyf en goed geleë.
Duifieklip's terugvoer
Ons is baie bly dat julle julle verblyf geniet en dit was aangenaam om julle te ontvang. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Dierdré
Theronda B - Mrt 2019
Gemiddeld
Wonderlik, sielerus.
Duifieklip's terugvoer
Dankie vir die terugvoer, ons is regtig baie bly dat julle julle tydjie by Duifieklip geniet het! Ons hoop dat ons julle sal kan terugverwelkom. Die omgewing is besonders in die Winter en Lente, en bied heelwat!
Groete,
Dierdré
Ben O - Jan 2019
Gemiddeld
Baie mooi plek, windbeskut en goeie ligging.
Duifieklip's terugvoer
Beste Ben, ons is baie bly dat julle Duifieklip soveel geniet het. Ek stem voorwaar saam met die aftree stelling. Ons gee aandag aan jou voorstel vir die trap. Ons was ongelukkig nie vooraf bewus van julle spesifieke mobiliteitsuitdagings nie. Ons ontvang julle graag weer. Dierdré
Emma W - Jan 2019
Gemiddeld
Absoluut stunning!
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Aboslutely stunning!
A beautiful home with the most stunning location. All amenities inside and kayaks for use in the flat sea. Was very sad to leave.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Duifieklip's terugvoer
Hi Emma, Thank you for sharing your experience. It was a real pleasure having you. We are very glad that you enjoyed your stay and hope that you will be back. Dierdré
Carla V - Des 2018
Gemiddeld
Ons voel soos nuwe mense na 'n week by Duifiesklip.
Duifieklip's terugvoer
Hi Carla,
Dankie vir jou vriendelike boodskap en positiewe terugvoer. Dit is presies wat ons bedoeling met Duifieklip is; naamlik dat mense dit daar sal geniet en kan ontspan.
Ek is regtig baie jammer oor die situasie rondom die vertrek. Die tyd is inderdaad 10h00. Ons is normaalweg baie buigsaam met die vertrektyd in die sin dat gaste tot die agtermiddag of selfs 'n ekstra dag oorbly wanneer daar nie nuwe gaste op dieselfde dag arriveer nie, wat ongelukkig die geval met julle was.
Daar was duidelik gebrekkige kommunikasie aan ons kant.
Ons hoop om julle gou weer by Duifieklip terug te verwelkom.
Beste groete,
Dierdre.
Anene B - Okt 2018
Gemiddeld
Stilte, vrede en rus.
Lees meerDuifieklip's terugvoer
Dankie Anene, ons is baie bly dat julle die tydjie by Duifieklip geniet het. Ons sien uit daarna om julle spoedig weer te ontvang. Dierdré
Carla S - Okt 2018
Gemiddeld
Dis rus en vrede en natuur op sy beste.
Duifieklip's terugvoer
Dankie vir die terugvoer, Carla. Ek is bly dat julle dit geniet het. Ons ontvang julle graag weer. Dierdré
Bert & Amanda I - Sep 2018
Gemiddeld
Die ideale plek om weer een te word met die natuur en jou skepper.
Duifieklip's terugvoer
Beste Bert,
Baie dankie vir die terugvoer! Ons wens is dat gaste die plek soveel soos ons sal geniet. Ons hoop regtig dat al die kleinkinders ook sommer binnekort sal kan kan saamgaan.
Beste groete, Dierdré.
Pieter S - Mei 2018
Gemiddeld
Pragtige uitsig op die see.
Duifieklip's terugvoer
Beste Pieter, dankie vir die terugvoer. Ons hoop dat ons jou binnekort weer by Duifieklip sal kan terugverwelkom. Dierdré
Anna-marié N - Mei 2018
Gemiddeld
Gemaklik.
Duifieklip's terugvoer
Dankie vir die terugvoer Anna-Marie. Ons sal julle graag weer by Duifieklip ontvang. Die plek is in der waarheid alreeds nog verder verbeter. Groete, Dierdré.
Jaco P - Apr 2018
Gemiddeld
Ongelooflike kalmte.
Duifieklip's terugvoer
Dankie Jaco. Ons is regtig bly dat julle Duifieklip geniet het en sien daarna uit om julle familie weer daar te ontvang. Onthou, die Weskus is ewe aangenaam in die winter. Groete, Dierdré.
Beverley F - Nov 2017
Gemiddeld
Dit was asemrowend!
Duifieklip's terugvoer
Ons is vreeslik bly julle het dit geniet en ons gekies vir die spesiale naweek vir oupa se groot verjaarsdag. Baie dankie dat julle die huis is top kondisie gelos het.
Hoop om julle gou weer hier by ons te he.
Groete
Elzain
Hanneke B - Sep 2017
Gemiddeld
Fantasties.
Duifieklip's terugvoer
Beste Hanneke, ons is regtig baie bly dat julle Duifieklip geniet. Ons maak seker dat ons die internet-spoed verder opgradeer; die 10MB sal sekerlik voldoende wees. Beste groete en voorspoed met julle projekte. Dierdré
Taryn F - Aug 2017
Gemiddeld
Duifieklip was amazing!
Duifieklip's terugvoer
Thank you very much for your amazing review Taryn. It was wonderful meeting you and your guests. We are so glad that you had a wonderful time at Duifieklip and hoping to see you again very soon.
Thank you
Loula D - Jul 2017
Gemiddeld
Had a wonderful time at Duifieklip.
Duifieklip's terugvoer
Thank you very much. It was wonderful to meet you and your partner, and we hope to see you again soon.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hannasbaaisingel 18, Hannasbaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom