Elandsbaai Trust
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 15:00 - Adres: Hoek van Strand- en Keeromstraat, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
- Vanaf R4 000 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Elandsbaai Trust is reg op Elandsbaai se strandfront geleë.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers wat elkeen 'n dubbelbed het. Een van die slaapkamers het ook 'n enkelbed. Op die boonste verdieping is daar 'n volledige badkamer met 'n stort en 'n bad. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, oond, eetgerei en breekware. Daar is 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser vir gaste wat langer as 'n naweek bly. Die oopplan-leefarea het 'n sitarea en 'n eetarea met gemaklike banke en stoele, 'n binnebraai en 'n etenstafel. Die leefarea bied toegang tot 'n beskutte patio met 'n draagbare braai en buitesitplek.
Die huis het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en veilige parkeerplek vir 3 voertuie afhangend van hul grootte.
Die huis is troeteldiervriendelik en slegs 2 klein troeteldiere word toegelaat. Gaste moet die verblyf skoon en netjies laat.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
- Videospeler
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Gedeelde dstv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Heloise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Hoek van Strand- en Keeromstraat, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
- Gaste dink Elandsbaai Trust het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Elandsbaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 15:00 - Adres: Hoek van Strand- en Keeromstraat, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap