Elandsbaai Akkommodasie by Elandsbaai Trust | LekkeSlaap
+41

Elandsbaai Trust

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van Strand- en Keeromstraat, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 600 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

Elandsbaai Trust is reg op Elandsbaai se strandfront geleë.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers wat elkeen 'n dubbelbed het. Een van die slaapkamers het ook 'n enkelbed. Op die boonste verdieping is daar 'n volledige badkamer met 'n stort en 'n bad. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, oond, eetgerei en breekware. Daar is 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser vir gaste wat langer as 'n naweek bly. Die oopplan-leefarea het 'n sitarea en 'n eetarea met gemaklike banke en stoele, 'n binnebraai en 'n etenstafel. Die leefarea bied toegang tot 'n beskutte patio met 'n draagbare braai en buitesitplek.

Die huis het ook 'n TV met OpenView-kanale en daar is veilige parkeerplek vir 3 voertuie afhangend van hul grootte.

Die huis is troeteldiervriendelik. Ons vra net dat daar seker gemaak word dat die erf skoon en netjies agtergelaat word as gaste vertrek.

Slaapplek

’n Bespreking by Elandsbaai Trust sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie
  • Videospeler

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Elandsbaai Trust
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hoek van Strand- en Keeromstraat, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
  • Gaste dink Elandsbaai Trust het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 600
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R3 600
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van Strand- en Keeromstraat, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI1YzNkZmQwLTZiMDUtNDAwMy1hZTljLTAyMmNlNzFjMGYxMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 600  per nag (vir 8 persone) 3 5 1 5 Corner Strand and Keerom Street Elands Bay 8110 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -32.309130182862 18.342503122685
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za