Hide Away Cabin
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Lize Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 15
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Willem D - Mei 2024
Algehele gradering
Pragtige en gemaklike verblyf.
Hide Away Cabin se terugvoer
Willem, ons is geweldig bly dat julle die Cabin geniet het. Baie dankie vir al die positiewe aanmerkings - ons waardeer dit baie. Dit is mense soos julle wat ons aanspoor om net nog beter te doen elke keer. Ons wil julle baie graag weer terug sien.
Anje M - Mrt 2024
Algehele gradering
Perfek weggesteek!
Hide Away Cabin se terugvoer
Ek is so bly julle het die rustigheid heelend gevind! Ek hoop julle kom weer om net te kom rus in die nabye toekoms.
Conrad B - Apr 2023
Algehele gradering
Private woudavontuur.
Frances K - Feb 2023
Algehele gradering
Baie rustig.
Marlise D - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige ligging en rustige omgewing.
Hide Away Cabin se terugvoer
So bly ons kon ons stukkie van Eden met julle deel.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Spurwing, Rheenendal, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18