Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Koelte B&B

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Stoepkamer
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die stoepkamer is aan die voorkant van die huis met uitsig oor die tuin. Die kamer beskik oor 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Perkallinne word voorsien. Die kamer het ook 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe met tuisgebakte beskuit. Ander geriewe sluit elektriese komberse en paneelverwarmers in. Rook is verbode in die kamer en daaglikse skoonmaakdienste is ook beskikbaar. Die kamer het 'n privaat ingang.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Pers Kamer
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n gemaklike dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Perkallinne en 'n waaier word voorsien. Verder is daar 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe met tuisgebakte beskuit, elektriese komberse en paneelverwarmers. Rook is verbode in die kamer en daaglikse skoonmaakdienste is ook ingesluit.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbedjie

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Oranje Kamer
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer beskik oor 2 enkelbeddens en dit is rolstoelvriendelik met 'n gebruikersvriendelike stort. Die stort en krane is so ontwerp om parapleë en kwadrupleë te akkommodeer en die perseel is ook deur 'n rolstoelverbruiker getoets. Perkallinne en 'n waaier word voorsien. Die kamer het 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe met tuisgemaakte beskuit, elektriese komberse en paneelverwarmers. Rook is verbode in die kamer en daaglikse skoonmaakdienste is ook ingesluit.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Groen Kamer
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is ideaal vir 2 gaste wat beskik oor 'n gemaklike dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Perkallinne word voorsien. Ander geriewe sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe met tuisgemaakte beskuit, elektriese komberse en paneelverwarmers in. Rook is verbode in die kamer en daaglikse skoonmaakdienste is ook ingesluit.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Withuis
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié selfsorg-eenheid is ideaal vir 2 gaste en ook afgesonder van die hoofgebou met sy eie privaat ingang. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstofie, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe met tuisgebakte beskuit. Ander geriewe sluit elektriese komberse, paneelverwarmers, 'n kaggel en braaigeriewe in. Rook is verbode in die eenheid en daaglikse skoonmaakdienste is ook ingesluit.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Woonstel
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die selfsorg-eenheid is apart van die hoofgebou en het 'n privaat ingang. Dit beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, 'n leefarea met 'n dubbelslaapbank en 'n kaggel. Die badkamer het ' n stort-oor-bad. Linne word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook tuisgemaakte beskuit. Ander geriewe sluit lugversorging, elektriese komberse en 'n paneelverwarmer in die kamer in. Rook is verbode in die woonstel en daaglikse skoonmaakdienste is ook ingesluit.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kempenstraat 1, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmNjdjOGNhLThkNWQtNDY2OC1hMWVjLThlZjk5NGIyOGU4Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 147 5 1 5 1 Kempen Street Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.402826976863 23.105396032333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang