Karoo Koelte B&B
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Anna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 138
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Craig C - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was 'n lekker plaashuisgevoel, warm en knus.
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Theuns L - Mrt 2024
Algehele gradering
Rus vir die siel!
William H - Feb 2024
Algehele gradering
We were only there for one night. It was very nice, thank you.
Karoo Koelte B&B se terugvoer
Thank you so much, William, for your stay here at Karoo Koelte. It was so nice having you here at our place and I am looking forward to the next stay over. Best wishes. Anna.
Francois S - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig, oud, still.
Jannie F - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Eddie B - Jan 2024
Algehele gradering
Sal nie weer daar oorbly nie.
Charles V - Jan 2024
Algehele gradering
Disappointing.
Gert B - Jan 2024
Algehele gradering
Baie vriendelik en gasvry.
Fred H - Des 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik en gasvry gewees.
Andre B - Des 2023
Algehele gradering
Nie goed nie.
Willem-george S - Des 2023
Algehele gradering
Vriendelik.
Jakes S - Des 2023
Algehele gradering
Nie lekker rustig.
Marie V - Des 2023
Algehele gradering
Lekker rustige oornag plek.
Mila B - Aug 2023
Algehele gradering
Lovely stopover.
Johan K - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier by tannie Anna.
Flooris V - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik warm geslaap in die koue Karoo.
Ursula F - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlike gasvryheid.
Shannon G - Mrt 2023
Algehele gradering
Clean and comfortable.
Nicholaas G - Mrt 2023
Algehele gradering
Gasvryheid, rustigheid in outydse omgewing, gawe eienares.
Melanie P - Jan 2023
Algehele gradering
Nie lekker nie.
Lees meerKaroo Koelte B&B se terugvoer
Muskiete is oral nou in die Karoo.
Koffie,tee, suiker, en beskuit is altyd op die tafeltjie langs die spieeltafel, in blikkies, en dit was die aand ook so.
Ek het dit aan hulle uitgewys. water, ys en melk in die yskas waarop die skinkbord met koppies, pierings, teelepels staan. Laasgenoemdes onder 'n net.
Verder sorg ons dat daar water in die elektriese ketel is sodat iemand wat die kamer gebruik nie moet sukkel nie. Die ketel is gewoonlik by die kragpunt in en dit kan net aan die ketel self aangeskakel word. Baie dankie.
Heila B - Des 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik.
Karoo Koelte B&B se terugvoer
Baie dankie vir jul vriendelikheid. Dit was so lekker om julle hier te kon ontvang. Ek het dit net so baie geniet. Kom weer, dit sal net so lekker wees. Groetnis, Anna.
Gerhard S - Des 2022
Algehele gradering
Sal enige tyd weer daar oorbly. Baie vriendelik onvang.
Schalk V - Des 2022
Algehele gradering
Blyplek is ver onder verwagting.
Hilana S - Nov 2022
Algehele gradering
Dierbare eienaar met outydse goeie sorg en omgee. Heerlik gebly.
Nick Y - Okt 2022
Algehele gradering
Reasonably priced for Victoria West, but it still does not provide adequate value in my view.
Lees meerKaroo Koelte B&B se terugvoer
Die geyser was aangeskakel, die krag het afgegaan as gevolg van 'n storm waaraan niemand van ons iets kon doen nie. Daar is kerse langs beide beddens met vuurhoutjies om dit aan te steek. Oor 'n storm het ons ou mensies nie beheer nie.
Gizelle M - Okt 2022
Algehele gradering
A moment in time.
Pj P - Sep 2022
Algehele gradering
Almost good overnight accommodation on the way home.
Charlot M - Sep 2022
Algehele gradering
Aangenaam met ruimte vir verbetering.
Martie C - Jul 2022
Algehele gradering
Vinnige halfpad-oornag.
Lees meerLuzelle M - Jun 2022
Algehele gradering
Ons het in die donkerte arriveer, net genoeg tyd gehad om af te pak voordat beurtkrag ons getref het.
Lees meerPierre F - Jun 2022
Algehele gradering
Wonderlik. Genotvol.
Karoo Koelte B&B se terugvoer
Baie baie dankie vir julle vriendelike kommentaar. Dit beteken soveel vir my en sien uit na 'n volgende keer. Hartlike groete, Anna.
Johan G - Mei 2022
Algehele gradering
Ideaal vir die liefhebber van oudhede en terugblik op die verlede. Kosbare herinnering met vriendelike warm ontvangs.
Marsha W - Apr 2022
Algehele gradering
Verstommend!
Karoo Koelte B&B se terugvoer
Baie dankie vir jou ondersteuning. Ek waardeer dit so baie. Groete, Anna Vermeulen.
Carsia Tebello M - Apr 2022
Algehele gradering
Very caring owner.
Karoo Koelte B&B se terugvoer
Many thanks for your stay with us. I also enjoy your presence here. Many thanks. Regards, Anna.
Marina P - Mrt 2022
Algehele gradering
Karoo gasvryheid op sy beste.
Lees meerKaroo Koelte B&B se terugvoer
Baie, baie dankie vir hierdie resensie. Dit doen my hart so goed om dit te lees en spoor ons aan om ons gaste goeie behandelng te gee en te geniet. Liefde.
Anne-marie S - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie aangename gasvrou.
Karoo Koelte B&B se terugvoer
Baie, baie dankie vir jul resensie. Ek waardeer dit so baie en kom weer. Dit wal baie lekker wees om julle weer te ontvang. Liefde, Anna.
Pieter H - Mrt 2022
Algehele gradering
Halfpadstop.
Anton L - Mrt 2022
Algehele gradering
Found the place to be dilapidated.
Sydney W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjies en rustig.
Johann D - Feb 2022
Algehele gradering
Comfortable overnight stay. Charming hostess.
Lees meerReyno D - Feb 2022
Algehele gradering
Voel soos Ouma op die Plaas.
Hans I - Feb 2022
Algehele gradering
Baie gasvry!
Johan Eloff E - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig, baie lekker.
Ben S - Jan 2022
Algehele gradering
Die ontvangs was baie goed en die plek is netjies, maar die geboue kort onderhoud, die braaipelk is vervalle en nie bruikbaar nie.
Karoo Koelte B&B se terugvoer
Omtrent die water wil ek graag meld dat ons gebottelde water aankoop spesiaal vir ons gaste se gebruik in ons kamers. Enigste klagte wat ons nog ontvang het omtrent water hier by ons.Ons sukkel soms met die dorp watervoorsiening daarom sorg ons vir ge-
bottelde water in ons gastekamers.
Die braaiplek is buite en is 'n klip en steen geboude eenheid waar gaste baie dikwels braai., Nog nooit het iemand daaroor gekla nie.
Christelle V - Jan 2022
Algehele gradering
Tannie Anna is dierbaar en baie gasvry. Bring net muskietafweerder saam - hulle was nogal erg.
Elize V - Jan 2022
Algehele gradering
Swak en vuil. Kort verf en nuwe badkamer.
Theo V - Des 2021
Algehele gradering
Perfek vir 'n oornagstop.
Dominique G - Des 2021
Algehele gradering
Huis was skoon en netjies.
Ami M - Des 2021
Algehele gradering
Outydse knus gevoel. Perfek vir oorslaap.
Magda K - Des 2021
Algehele gradering
Great food and hospitality.
Anelita B - Des 2021
Algehele gradering
Karoo-gasvryheid, pragtige plekkie, 'n moet-rusplekkie.
Lees meerKaroo Koelte B&B se terugvoer
Baie dankie vir die opbouende resensie. Ek waardeer dit met my hele hart. Anna.
Gjd H - Des 2021
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Karoo Koelte B&B se terugvoer
Gjd, ek is jammer om te verneem dat u ongerief verduur het tydens u verblyf by Karoo Koelte as gevolg van die stort se uitloop wat verstop was en die radio wat nie gewerk het nie. Ons het aandag gegee aan hierdie tekortkominge en sal ons bes doen om so iets te voorkom.
Elizabeth H - Des 2021
Algehele gradering
Very clean apartment and the tannie was very friendly and helpful.
Louise S - Nov 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike gasvrou, warm en huislik, weg van die alledaagse lewe.
Elna S - Nov 2021
Algehele gradering
Pragtig skoon en waarde vir geld. Ons het alles gehad wat ons benodig.
Marthan B - Nov 2021
Algehele gradering
Anna was very kind and accommodating, and the room to my taste and expectation.
Kim B - Okt 2021
Algehele gradering
Lovely, quiet, real Karoo.
Karoo Koelte B&B se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie. Ek waardeer dit so baie en om gaste te ontvang is net die lekkerste ondervinding.
Baie dankie nogmaals vir julle ondersteuning.
Hartlike groete, Anna Vermeulen.
Miranda F - Okt 2021
Algehele gradering
"Home away from home." 'n Fantastiese verblyfplek en cosy huisie.
Karoo Koelte B&B se terugvoer
Baie dankie vir hierdie gewaardeerde antword. Ons waardeer dit sooo baie en dit is vir ons baie bemoedigend. Ons sien uit na jul volgende besoek aan ons en ons dorp!
Hartlike groete.
Anna Vermeulen
Karoo Koelte.
Fiona S - Sep 2021
Algehele gradering
Karoo character good halfway stop for driving to Cape Town.
Anna D - Sep 2021
Algehele gradering
Was very good.
Rechardt S - Sep 2021
Algehele gradering
Very pleasant
Karoo Koelte B&B se terugvoer
Thank you so much for your review of Karoo Koelte. It gives us tremendous joy to offer our guests good and comfortable accommodation. Thank you so much for your stay here at Karoo Koelte.
Kind regards,
Anna Vermeulen.
Karoo Koelte
Victoria West.
Ronell L - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig
Henna K - Aug 2021
Algehele gradering
Platteland se vriendelikheid.
Elsa J - Aug 2021
Algehele gradering
Alhoewel ons nie die kamer gekry het wat ons bespreek het nie, was ons verblyf aangenaam.
Marlize O - Aug 2021
Algehele gradering
Gasvrou baie vriendelik en hulpvaarding.
Andrew B - Jun 2021
Algehele gradering
Slegs oornag.
Karoo Koelte B&B se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Die dorpswater is 'n probleem maar ons pompie is opgestel en werk en volgende keer sal julle lekker kan stort of bad. Baie dankie vir jul verdraagsaamheid. Ons sien uit na 'n volgende besoek!
Reinette H - Jun 2021
Algehele gradering
Ingerig teen die koue!
Karoo Koelte B&B se terugvoer
So lekker om so vriendelike en positiewe reesensie te kry. Baie dankie vir julle ondersteuning. Ons waardeer dit opreg en sien uit na'n volgende besoek.
Kayla M - Jun 2021
Algehele gradering
Sien sterre
Jan B - Apr 2021
Algehele gradering
Gasvry ontvang. Silwerskoon kamer en geriewe.
Francois H - Apr 2021
Algehele gradering
Teleurstellend.
Etrecia H - Apr 2021
Algehele gradering
Sal baie beslis nie weer daar tuisgaan of dit aanbeveel nie.
Lees meerDebbie W - Mrt 2021
Algehele gradering
Die kamer was netjies maar geen water in krane. 5L Kanne beskikbaar gewees.
Sarie N - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik mense wat mens inwag en met ope arms verwelkom.
Marius K - Mrt 2021
Algehele gradering
Uiters swak!
Angela M - Jan 2021
Algehele gradering
Stopover only.
Lesley R - Jan 2021
Algehele gradering
Wonderful hosts in Anna and Charl - gracious, friendly and attentive.
Rosa V - Jan 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik om by Karoo Koelte oor te bly. Ware Karoo-gasvryheid en vriendelikheid. Heerlike stilte en 'n knus, huislike plekkie. Anna is' n wonderlike gasvrou. Sal graag weer daar oorbly as die kans het.
Stewart F - Des 2020
Algehele gradering
Baie lieflike plek.
Theresa M - Des 2020
Algehele gradering
Daar was glad nie water vir die stort in die eenheid waarin ons geslaap het nie. Ek en my aanstaande moes beide in die wasbak was.
Dick O - Nov 2020
Algehele gradering
Alles goed en Anna is baie behulpsaam..
Wynand D - Okt 2020
Algehele gradering
Baie netjies met kosbare oudhede en ryke geskiedenis.
Willem W - Okt 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam en gasvry
Charmaine H - Okt 2020
Algehele gradering
Owner very friendly and place old, but neat.
Peter T - Jan 2020
Algehele gradering
Pleasant rooms.
Michelle N - Jan 2020
Algehele gradering
Baie dankie vir 'n heerlike kamer. Was so rustig en mense was gasvry.
Rian J - Jan 2020
Algehele gradering
Goeie oornaggerief,
Nico S - Des 2019
Algehele gradering
Vriendelik en gasvry, maar kern=aspekte kort aandag.
Lees meerAnonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Ann V - Des 2019
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Helen P - Des 2019
Algehele gradering
Rustige Karoo-atmosfeer.
Irene B - Des 2019
Algehele gradering
Neat and tidy. Small things need to be upgraded.
Susan S - Des 2019
Algehele gradering
Was fantasties, wat ek verwag het. Rustig en veilig.
Liza C - Nov 2019
Algehele gradering
Netjies en rustig.
Frederick K - Okt 2019
Algehele gradering
Dit was aanvaarbaar sonder om onnodig luuks te wees.
Elaine K - Okt 2019
Algehele gradering
Netjies, skoon en gerieflik.
Jenine P - Sep 2019
Algehele gradering
Veilige oornag-akkommodasie.
André M - Sep 2019
Algehele gradering
Beautiful old furnishings provided a comfortable stay here in the middle of the Karoo.
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Hugo B - Sep 2019
Algehele gradering
Baie goed.
Rene D - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlike Karoo-gasvryheid.
Mike O - Aug 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, met ruimte vir verbetering.
Elsabé S - Aug 2019
Algehele gradering
Mens voel tuis soos in jou eie huis.
Dick O - Aug 2019
Algehele gradering
Baie gasvry en hulpvaardig, skoon en gerieflik.
Retha B - Jun 2019
Algehele gradering
Hartlike Karoo-gasvryheid in 'n tradisionele Karoohuis met ongelooflike karakter en wonderlike stories en atmosfeer.
Bennie V - Apr 2019
Algehele gradering
Lekker Afrikaans!
Liezel K - Mrt 2019
Algehele gradering
Skoon, gerieflike woning met alles wat jy nodig het met 'n gasvrou duisend wat omsien na jou behoeftes.
Alida U - Feb 2019
Algehele gradering
Baie lekker gewees!
Mavis S - Jan 2019
Algehele gradering
Vriendelik ontvang, kos is heerlik en met moeite bedien alles in 'n antiekstyl.
De Wet T - Jan 2019
Algehele gradering
Baie rustig.
Lees meerSansi E - Jan 2019
Algehele gradering
Rustig, netjies met vriendelike mense en honde.
Jan D - Des 2018
Algehele gradering
'n Wonderlike, rustige, stil en bekostigbare ervaring.
Willie N - Des 2018
Algehele gradering
Uiters swak administrasie en 'n aanmekaar-gelapte bouval met kamers wat nie meer naastenby soos op die foto's lyk nie.
Lees meerReinette D - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekend, rustig, gasvry en veilig.
Renier C - Nov 2018
Algehele gradering
Hemels.
Jan K - Sep 2018
Algehele gradering
Gerieflike oornag.
Lenita D - Aug 2018
Algehele gradering
Great for overnight rest, away from the main road and noise.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Heerlike oornagplek weg van die hoofpad se geraas.
Lynette is a wonderlike gasvrou wat altyd gereed staan. Ons het haar tuisgebakte beskuit geniet. Het lekker geslaap in 'n stoepkamer met voldoende sekuriteit. Karoo Koelte herinner mens aan die Uilhuis in Nieu-Bethesda met die beelde in die tuin en 'n groot boom in die voortuin. Sal Karoo Koelte sterk aanbeveel vir 'n goeie nagrus.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Stuart B - Apr 2018
Algehele gradering
Lovely place for an overnight.
Stephen G - Apr 2018
Algehele gradering
Teleurstellend.
Pagel H - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was 'n groot verrassing om daar te oornag.
Karoo Koelte B&B se terugvoer
Hi Bernadette. Baie dankie vir die goeie resensie. Dit gee ons regtig groot vreugde om dit te lees,
Baie dankie nogmaals dat julle by ons kom oorbly het en dit was vir ons net so lekker om jul familie hier te ontvang. Ons sien uit na die volgende keer.
Hartlike groete. Anna Vermeulen,
Sarien D - Mrt 2018
Algehele gradering
Goeie herinneringe.
Adriaan B - Jan 2018
Algehele gradering
Daar was alles wat nodig was om gerieflik te oornag.
Pine P - Jan 2018
Algehele gradering
Aangename verblyf in 'n stil omgewing.
Elaine G - Jan 2018
Algehele gradering
Karoo oasis rustig en vriendelike eienaar.
Lees meerJan V - Jan 2018
Algehele gradering
Lekker rustig, skoon en netjies.
Dirk B - Des 2017
Algehele gradering
Pragtige meubels, werklike koelte in die Karoo.
Aletta C - Des 2017
Algehele gradering
Karoo-warmte en vriendelikheid.
Susandra A - Des 2017
Algehele gradering
Netjies, skoon, gasvry en heerlik stil.
Talita H - Des 2017
Algehele gradering
Home away from home.
Marina V - Des 2017
Algehele gradering
Ons het net oornag en dit was aangenaam om in 'n skoon en netjiese plek tuis te gaan.
Marietjie T - Okt 2017
Algehele gradering
Gangbaar.
Sonja R - Sep 2017
Algehele gradering
Gasvry en huislik.
Salomien V - Aug 2017
Algehele gradering
Baie gasvry.
Karoo Koelte B&B se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike resensie Salomien! ons is baie bly dat julle dit goed gevind het hier by ons en ons vertrou dat ons julle weer hier sal ontvang in die toekoms.
Hartlike groete.
Anna Vermeulen.
Hannetjie B - Apr 2017
Algehele gradering
Skoon en netjiese plek.
Carna C - Jan 2017
Algehele gradering
Fantastiese kliëntediens, gepaard met skoon, netjiese en spog-verblyf.
Lees meerKaroo Koelte B&B se terugvoer
Ai, hoe lekker laat jy ons voel. Baie, baie dankie vir hierdie wonderlike resensie. Ons waardeer dit opreg. Ons sal dit so baie geniet om jul weer hier te ontvang. Ons sien uit na die volgende besoek. Mag jul 'n baie goeie jaar beleef. Volgende keer probeer ons ontbyt en/of aandete. Tot ons weer sien. Hartlike groete en seën uit ons Vader se hand. Anna en Piet
Rina B - Des 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Judy V - Des 2016
Algehele gradering
Awesome!
Karoo Koelte B&B se terugvoer
Baie dankie Judy, vir die resensie. Dit is regtig iets wonderlik om te lees, en ons hoop dat ons daarmee sal volhou. Dit laat ons goed voel, en streef na nog beter. Ons geniet ons gaste en dit is ons strewe om hulle gelukkig en tevrede te maak. Dit sal vir ons 'n groot vreugde wees om julle weer hier by ons te verwelkom. Ons sien uit daarna. Mag hierdie nuwe jaar vir julle groot seën inhou, uit die hand van ons Hemelse Vader. Hartlike groete, Piet en Anna Vermeulen.
Christa G - Des 2016
Algehele gradering
Rustige oornag vir moeë reisigers.
Karoo Koelte B&B se terugvoer
Dankie Christa, vir die terugvoering. Ons het probleme met miere, dit is oral in ons dorp, maar ons probeer om dit te bestry soos jy nou self sê; dat daar geen teken van miere was die vorige aand nie. Gewoonlik is die miere net buite doenig. Dit is nou die eerste wat ons sien of hoor van miere binne, maar ons gee aandag aan die mier-probleem en vertrou dat as ons jul weer sien, al die miere in die stof gebyt het. Baie dankie weereens dat jul hier by ons gebly het. Ons waardeer dit baie. Hartlike groete, Anna Vermeulen
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kempenstraat 1, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap