Melkboom Self-Catering Villa
Kry 10% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seaview-rylaan 23, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R6 200R5 580 per nag, vir 12 mense
Beskrywing
Melkboom is 'n selfsorgvakansiehuis wat net 10 m van die see af is in Franskraal in Gansbaai. Dis perfek vir 'n groep vriende of 'n groot gesin op soek na 'n rustige wegbreekplek met luisterryke uitsigte oor die oseaan en verskeie aktiwiteite in die omgewing.
Die huis beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers en daar is 'n addisionele woonstel met slaapplek vir 2 ekstra mense. Die slaapkamers is ruim en toegerus met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en die badkamers het elk 'n stort of 'n bad met 'n wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is ten volle toegerus om maaltye voor te berei en beskik oor geriewe soos 'n yskas en 'n mikrogolfoond, 'n gasstoof, elektriese oond, oorgenoeg ingeboude kaste en ander toebehore.
Die oopplan-sitkamer en -eetkamer het 'n groot eetkamertafel en -stoele, netjiese sitplek in die sitkamer en vloer- tot plafon-vensters wat ongelooflike see-uitsigte bied. Die TV-kamer het 'n groot platskerm-TV met 'n volle DStv-pakket en dit grens aan die eetkamer. Melkboom het 'n lekker braai in die agtertuin vir daardie aande wat jy nie lus is vir kosmaak nie.
Daar is 'n dubbelmotorhuis vir voertuie beskikbaar. Gaste sal van die patio af kan kyk hoe walvisse gedurende die seisoen in die branders baljaar. Boonop is daar 'n hele rits doendinge binne 'n paar minute se ry van Melkboom af. Dit sluit in: snorkel, voetslaan, visvang op die rotse, inkopies, restaurante en dag-uitstappies na omliggende areas.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 186
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Seaview-rylaan 23, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Melkboom Self-Catering Villa het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Franskraal Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seaview-rylaan 23, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom