Mhlangeni Lodge
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Knoxgore-weg 2371, Uvongo, Hibiskuskus, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mhlangeni Lodge bied gerieflike verblyf in St Michael's on Sea met 'n asemrowende uitsig oor die see. Die lodge is ideaal vir oornagverblyf, romantiese wegbreke of gesinsvakansies, en is slegs enkele minute van St Michael's-strand en Shelly-winkelsentrum af.
Verblyf word in standaardkamers, 'n gesinskamer en 'n Royal-suite en wittebroodsuite aangebied. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.
Ontbyt kan in die lieflike ontbytsaal of op die dek met 'n uitsig oor die see en die Mhlangeni-rivier geniet word.
Gaste kan in die swembad afkoel of op een van die sonstoele ontspan. Die lodge het ook 'n kinderspeelarea en 'n braai-area.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Thabo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Knoxgore-weg 2371, Uvongo, Hibiskuskus, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Mhlangeni Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in St Michael's-on-Sea Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Knoxgore-weg 2371, Uvongo, Hibiskuskus, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom